Boog jag geleentheid.
Ons het nog plek beskikbaar vir Aug en Sep.
Die pryse mag dalk duur lyk. Maar daar word geen trofee prys gevra as daar trofee geskiet is nie. Daar is groot rooibokke en baie. Daar is baie ander wild ook. Daar is regtig baie beging by die Blinds.
Die blinds is mooi geseel, so bokke gaan die jagter nie baie maklik ryk nie. Daar is 3 Pit Blinds en een Alivated Blind. So daar kan 4 Jagters in die veld gesit word. Daar is slaap plek vir 8 kinders is welkom.
As iemand belangstel whatsapp of stuur email. Daar is nie veel sein op plaas nie. Sal terug bel so dra ons sein het.
Dirk Uys - 079 696 5947
dirklimpopogame@gmail.com
Wesley - 072 635 5512.
wesleymatthew01@gmail.com
Steenbokpan boog jag
-
Wes261
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue Jul 05, 2016 9:22 am
Steenbokpan boog jag
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.