Make a 2 x 72 belt sander/grinder
Posted: Mon Jul 24, 2017 3:55 am
Vir die manne wat nie al die tools het ,of nie kan weld nie.Is die dalk 'n maklike oplossing om jou eie 2'' x 72'' skuur masjien te bou.
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
http://jaracal.com/
Ek het ook hierna gekyk, het jy dit gebou?Johan Nel wrote:Heel interessant.
Hier is ook 'n interessante een waarna ek kyk:
http://dcknives.blogspot.co.za/2017/07/ ... etion.html