Make a 2 x 72 belt sander/grinder

Enige iets tov messe.
Post Reply
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Make a 2 x 72 belt sander/grinder

Post by Vlakvark »

Vir die manne wat nie al die tools het ,of nie kan weld nie.Is die dalk 'n maklike oplossing om jou eie 2'' x 72'' skuur masjien te bou.





Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Make a 2 x 72 belt sander/grinder

Post by Johan Nel »

Heel interessant.
Hier is ook 'n interessante een waarna ek kyk:
http://dcknives.blogspot.co.za/2017/07/ ... etion.html
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Shaker
Full Member
Full Member
Posts: 172
Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am

Re: Make a 2 x 72 belt sander/grinder

Post by Shaker »

Johan Nel wrote:Heel interessant.
Hier is ook 'n interessante een waarna ek kyk:
http://dcknives.blogspot.co.za/2017/07/ ... etion.html
Ek het ook hierna gekyk, het jy dit gebou?
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Make a 2 x 72 belt sander/grinder

Post by Johan Nel »

Nee nog nie. Ek wil kyk of ons plaaslike CNC manne die materiaal kan sny van die metriese planne af. Die motor kwessie vir die metriese planne moet ook gefinaliseer word, want die manier hoe die motor monteer op die raam is krities. Die oorspronklike ontwerp is alles gebaseer op imperial mates en motors volgens Amerikaanse spesifikasies.
'n Besige skedule weerhou my egter om die fundamentele plaaslike bronne te raadpleeg vir hulp.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Post Reply