Goeie Midaag.
Kan iemand my dalk in regte rigting stuur waar ek my geweer in Weskaap kan oor Blu en min of meer koste waarna mens kyk...
Jul raad sal waardeur word.
grt
Geweer Bluing
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Geweer Bluing
As ek reg is is blueing nie meer so algemeen nie en deur cera vervang.
Lg. hier by Armtec is R1400 - R1600.
Met n vleisie...
Lg. hier by Armtec is R1400 - R1600.
Met n vleisie...
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Geweer Bluing
Hoor ook by ARMS in Pretoria.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Geweer Bluing
Kontak vir John Brussel. Hy is langs Parow Arms in Parow.
Klik op die skakel:John Brussel
Klik op die skakel:John Brussel
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
