Nikon Monarch 5-20x44 BDC

Post Reply
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Nikon Monarch 5-20x44 BDC

Post by JPS »

Goeie Dag,

Enige van jullemanne wat met scope skiet? Sal enige terugvoer waardeer.

Ons maatskapy koop by Nikon Kamera's so ek kan die maak scope koop teen cost ;D enigste probleem Nikon SA het geen scopes in vooraad op die oomblik nie, sal eersso oor 4 weke hier wees.

Dit sal uitsluitlik vir vlakte jag en moontlik vir sa jaggeweer kompetiesies (as ek daar kan uitkom) aangewend word? Sal hy werk?

Groete
JP
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Nikon Monarch 5-20x44 BDC

Post by Beyers »

Ek gebruik die 4-16x42 met mildot (jammer my vroutjie gebruik dit) Sy het die naweek 'n 400m 1 shot 1 hit op 'n 250mm gong gedoen dit was 1uur die middag met 'n sterk miragewind van regs na links. Geen coaching. Die afwyking was 1mil met 'n val van 1.8mil
User avatar
Pumba30-06
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Tue Jun 28, 2011 8:50 am

Re: Nikon Monarch 5-20x44 BDC

Post by Pumba30-06 »

More JPS
Ek het net die 4-12x42 met die BDC al gebruik en my ervaring was baie goed. Die helderheid van die beeld was briljant an die BDC help baie.

Groete
'Hunting is a bush walk with a purpose"
Post Reply