K31 Swiss info

Guys who collect arms can have a chat here/Versamelaars kan hier vergader.
Post Reply
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

K31 Swiss info

Post by tau »

Môre Manne

Het enige iemand hier dalk so 'n wapen? Lyk vir my vreeslik uniek met die straightpull aksie. Sal graag een wil aanskaf, maar het geen idee waar om een te kry of van waarde in RSA.

Dankie
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: K31 Swiss info

Post by tau »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170711/ea6f5044488366ba5a1398aa114ab912.png
Last edited by tau on Tue Jul 11, 2017 8:58 am, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: K31 Swiss info

Post by tau »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170711/80d2cbd63407a8510e853bc27126b4d5.png
Last edited by tau on Tue Jul 11, 2017 8:58 am, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: K31 Swiss info

Post by tau »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170711/19ad9672ebe168f8a0998875a090bcf0.png

So gaatjie visier model sal gaaf wees!!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: K31 Swiss info

Post by LoopSoosStroop »

Dis awesome goed, baie akkuraat en baie goeie visiere. Classic arms het so af en toe ene op veiling.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 612
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: K31 Swiss info

Post by Klein Chris »

'n Vriend het 1 met die teleskoop wat op die linker kant sit - lekker akkuraat. Herlaai vir die geweer kan n bogger wees. Wel in sy geval

Hy het die doppe ge nek size - slot gaan toe maar die geweer wou nie vuur nie. Vol re size die doppe en daar daar vuur die geweer
Skiet bly maar lekker
User avatar
Bigfoot
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm

Re: K31 Swiss info

Post by Bigfoot »

The local Swiss guys still shoot with the rifle (Schmidt Rubin - 7.5 x 55) monthly, normally the last Saturday of the month in JHB, Nottingham Road and CT. Try to get in contact with them, maybe one of the older guys may have something for sale.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: K31 Swiss info

Post by tau »

Dankie manne. Classic arms is uit, ,maar ek hou my ore oop. Dink dit is vrek interesante aksie en soos ek kan lees baie akkurate wapen.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply