Waarde van - Savage model 16

Post Reply
Bravo1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 77
Joined: Tue Dec 24, 2013 7:51 pm

Waarde van - Savage model 16

Post by Bravo1 »

Dag manne

Ek probeer al n geruime tydjie my Savage model 16 in 308Win verkoop(reeds op n ander post op die forum....http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=58119)

Ek sou graag julle opinies wou hoor wat die geskatte waarde van hierdie roer sou wees(Geweer, Mute Phantom Silencer en 0-MOA rail) ...scope nie ingesluit nie

Caliber: 308 WIN
Handed: Ambidextrous
Rate of Twist: 10
Weight: 6.9 lbs
Overall Length: 41.75"
Barrel Length: 22"
Ammo Capacity: 4
Nie meer as 150 Skote deur die loop nie

Ek luister graag
Dankie

http://s1210.photobucket.com/user/christiaankirsten/media/20170609_103156.jpg.html?sort=3&o=3
http://s1210.photobucket.com/user/christiaankirsten/media/20170609_103139.jpg.html?sort=3&o=4
Post Reply