Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Partykeer s? mense op die regte oomblik die regte ding....
Ons is 'n keer op 'n boeretoer by KWV se kelder in die Paarl. 'n Oulike dametjie van KWV lei die toer, deur die kelder, en vertel ons hoe die besigheid werk. Sy's natuurlik deur 'n gonsgroepie bespreek en daar's gevind dat "sy sal wegraak in 'n trop". Toe kom sy met 'n storie dat hulle ook suiwer alkahol produseer en dat kleurloos reukloos en verkriklik giftig is, "net een slukkie en jy's dood". Voor sy haar sin klaar het hoor ek agter my 'n dro? stem......."nie my jong nie!!"
Ander keer...
Op my 20 jaar skool reunie word daar pryse uitgedeel vir ouens wat die meeste fisies verander het. O.a. is daar 'n ou wat vreeslik maar geraak het agv rowwe lewe(draks ens.) Uit die tafels toe hy opstaan om sy prys te kry...."k?n jou status!!"