Skiet van monometal en gewone Punte
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Skiet van monometal en gewone Punte
Ek is al gewaarsku ek kan nie waag om met gewone Loodpunte te skiet nadat ek met Barnes X geskiet het nie, ek sal geen accuraatheid kry nie. S? ek skiet Barnes x 286 grein in my 9.3x62 en ek wil gewone PMP Proam laai om iets te skied wat nie 'n Barnes X nodig het nie, sal dit so 'n gewelidge verskil maak.
-
300Winmag
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
Ek het al ProAmms en koper koeels deur mekaar geskiet sonder probleme.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
Eerste woord wat ek van so iets hoor.
Ek weet hulle se mono vreet loop effe vinniger maar dit is so min blykbaar dat dit nie eers agtergekom kan word tussen die twee nie.
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
Flip
Jy behoort nie probleme te ondervind nie.
As jy wel punte skiet wat n coating op het ( soos bv. moly coating ) en jy skiet dan koper punte soos Pro Am kan dit probleme veroorsaak met akkuraatheid as jy nie eers jou loop skoonmaak nie.
As jy jou loop skoonmaak tussen verandering van patrone behoort jy nie probleme te ondervind nie.
Frikkie

Cradock
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
Gromit +1
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
Moly glo ek kan selfs die druk moontlik opstoot maar ek mag dalk verkeerd wees.
Kom ons hoor wat se die mees ervare manne.
Kom ons hoor wat se die mees ervare manne.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Gerard
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
As net die punte moly op het sal daar geen verskil in druk wees nie. Daar is 'n teorie dat moly die BC van 'n koeel sou verhoog. Die punt is meestal verantwoordelik vir die BC syfer. As die punt dus moly op het en die spoed is dieselfde op 100m as 'n koeel sonder moly op die punt, bewys dit die teorie hou nie water nie.
As die koeel geheel met moly behandel is, verlaag die druk indien dieselfde lading en metode gebruik word. Die spoed sal dus afkom. Dit is 'n maklike manier om te bepaal watter koeel die hoogste druk gee. Laai verskillende koeels van dieselfde gewig met dieselfde lading en sodat die interne volume van die dop dieselfde bly en skiet oor 'n kronograaf. Die koeels wat die hoogste druk gee, sal ook die vinnigste wees.

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
Flip
sonder om nou sarkasties te wees maar lyk my jy glo elke brandewyn verhaal wat om die vuur vertel word.
Koeels wat gemoly word verlaag die druk
Oom Gerhard ja ons vang weer die koeel punt ding, maar een keer per maand is genoeg om die hele sarkasme ding te laat loop. maar asb nie met elke post nie

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Gerard
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
Die laaste ding wat ek in gedagte het is sarkasme. R?rig. Ek probeer net feitelik korrek te wees en verwag te alle tye dat iemand my tereg sal wys wanneer ek nie fietelik korrek is nie. Let dat ek nie bekommerd is oor spelling nie maar ons kan nie bekostig om nie feitelik die regte terme te gebruik nie. Dit sal 'n riem onder die hart wees as mens hulp kan kry in die verband in plaas van opdraend al die tyd.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
Ek gee jou baie min opdraende. Inteendeel praat ek altyd reg waar ek kan. Ek s? ook maar net dat te partykeer bietjies te erg oor kom en ook nie altyd lekker is om oor die vingers getik te word as jy vraag vra nie.
Se reguit vir die man in een sin, praat asb van koeels want dit is korrek en gaan aan met die verduideliking of antwoord
Se reguit vir die man in een sin, praat asb van koeels want dit is korrek en gaan aan met die verduideliking of antwoord
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
Dok
ek glo nie in alles nie, ek wil net graag hoor wat ander manne dink daarvan, is dit nie die doel van 'n forum nie. As ek in alles moet glo wat mense my vertel oor gewere sou
ek my al self opgeblaas het, inteendeel ek het al met die gewone punte geskiet en dit het nie 'n verskil gemaak nie, dit was alles in die gees gewees van kom ons gesels oor die toppic
Om Gerard
Ek verstaan jy wil feitelik reg wees maar meeste mense in my omgewing praat nie so nie, as ek hier vra vir koeels kry ek 'n pak patrone, Dit is soos 'n dokter wat al die groot mediese terme gebruik, meeste mense verstaan hom nie, dit gaan nie help mens gooi 'n boehaai daaroor op nie. Ek probeer praat soos ek gewoond is en hoe mense my sal verstaan.

Flip dis regso
Maar meer geterg oor die brandewyn stories. Want ekt gesien jyt sommer paar vrae gevraa oor die moly en koper koele en soos jy dit vertel het het dit vir my effens geklink soos 'n stryery wat om vuur kon onstaan het

Jammer as ek jou ongemaklik laat voel het
Maar meer geterg oor die brandewyn stories. Want ekt gesien jyt sommer paar vrae gevraa oor die moly en koper koele en soos jy dit vertel het het dit vir my effens geklink soos 'n stryery wat om vuur kon onstaan het
Jammer as ek jou ongemaklik laat voel het
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
Dok
Als okay,
Ek ken iemand wat oor alles verskriklik weet, die ou is noggal 'n geweersmid maar weet oor alles beter, en ek bedoel nou nie iemand hier nie asb.
die ou het
al die snaakse idees, party van hulle dink ek is gevaarlik. Maar wel, dalk is jy reg hierdie dinge kom seker uit as die Brandewyn praat, daarna wil hy vir almal dit as die waarheid vertel.
Ek luister maar net na al die dinge
Als okay,
Ek ken iemand wat oor alles verskriklik weet, die ou is noggal 'n geweersmid maar weet oor alles beter, en ek bedoel nou nie iemand hier nie asb.
al die snaakse idees, party van hulle dink ek is gevaarlik. Maar wel, dalk is jy reg hierdie dinge kom seker uit as die Brandewyn praat, daarna wil hy vir almal dit as die waarheid vertel.
Ek luister maar net na al die dinge
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
Flip ek like jou benadering hahahahahasha

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Gerard
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
Flip, dit is ons natuur om die pad van minste weerstand te volg. Die probleem is dat sommige mense jou gaan verstaan en ander, wat van beter weet, gaan miskien net stil bly maar tog 'n opinie vorm. Die ander is die ouens wat reg is. Indien jy vir koeels vra en jy kry ammunisie, leer dan die mens wat so verkeerd optree die regte woorde. Genade, as ek by 'n spares shop inloop en vra vir wipers as ek lappe soek, moet ek nie klae as die ou agter die toonbank vir my ruitveers gee nie.
Aan die wat dink dit sal nie help om vir die leek die regte terme te gee nie - Probeer dit. Sonder uitsondering gebruik die leek onmiddelike die regte terme. Been there done that. Dis net die Afrikaans sprekende herlaaier wat die kamma-lani punt-taal aanwend en dan steek die nuwelinge by hulle aan.
Dok, jy moet toegee dat baie meer mense nou die regte woorde begin gebruik het as net twee jaar terug. Ek was by geleentheid in gesprek met 'n Afrikaanse skrywer van wapen literatuur wat die regte terminologie gebruik en hy het gese hy het al opgegee om mense die regte woorde te gee. Opgee is nie hoe ek dinge doen nie. Dankie aan almal wat die regte terme begin gebruik het en, aan die wat nog vasklou aan verkeerde goed terwyl hulle nou van beter behoort te weet: Verwag om tereggewys te word.

ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
Flip
Ek het vir 'n paar jaar Barnes TSX, Rhino Solid Shank en PMP (die bruin pakkie) deurmekaar gebruik in 'n .300 win mag en het geen probleme met akkuraatheid ondervind nie.
Groete
Thinus
Ek het vir 'n paar jaar Barnes TSX, Rhino Solid Shank en PMP (die bruin pakkie) deurmekaar gebruik in 'n .300 win mag en het geen probleme met akkuraatheid ondervind nie.
Groete
Thinus
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
Dankie Thinus
Dit is nou raad wat mens kan gebruik
Dit is nou raad wat mens kan gebruik
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
So bek kort j?m! Of is dit nou konfyt?Gerard wrote: aan die wat nog vasklou aan verkeerde goed terwyl hulle nou van beter behoort te weet: Verwag om tereggewys te word.
Goed, beter, 6millimeter!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
met jou monometal of konvensionele loodkoeels behoort nie verskil in akuraadheid te gee nie. Die mantels is van nastenby dieselfde materiaal(koper)
Wat ek wel agterkom dat die een "brand" dalk meer koper neerslag het as die ander, hier gaan jou loop dalk net gouer vuil word wat later kan maak dat hy minder akuraad is
Wat ek wel agterkom dat die een "brand" dalk meer koper neerslag het as die ander, hier gaan jou loop dalk net gouer vuil word wat later kan maak dat hy minder akuraad is
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
Flip
Ek het maar groot geword met die punt storie en gebruik dit nou nog.
Ek is ook geleer dat dit net 'n polisiehond is wat koeels het

Groete
erx
Ek het maar groot geword met die punt storie en gebruik dit nou nog.
Ek is ook geleer dat dit net 'n polisiehond is wat koeels het
Groete
erx
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
Dankie dok dit help
Oom Gerard
Ek voel net die Forum gaan oor dat inligting tussen leke en kenners gedeel te word, al voel jy dit is nie reg nie, dis hoe die persoon praat dis wat hy verstaan. As iemand so wil praat los hom, Hy het inligting nodig nie 'n Taal les nie
Erx
Jy slaan die spyker op die op, ek het groot geword met daai gesegde

Flip en erx,
Dit is twak en julle weet dit. Die forums gaan om die deel van inligting. Die regte inligting. Waar begin die regte inligting? Deur nie toe te kyk hoe mense van wiele praat wanneer ons buitebande bespreek nie. Deur die regte terme te gebruik en, waar die spreektaal verkeerd geword het, die spreker reg te stel. Dink julle vir een oomblik dat prokureurs van crimen injuria praat terwyl die spreker eintlik plagiaat bedoel? Sal aptekers kortisoon voorsien op 'n voorskrif wat antihistamien vra omdat albei soortvan dieselfde ding doen? Dit laat my dink aan Malema wat Telkom s? terwyl hy Eskom bedoel.
Ek sien koerantopskrifte wat s?: 'Inwoners koes vir bendes se koeels.' Is dit reg of verkeerd? As die opskrifte 'Inwoners koes vir bendes se punte' was, sou dit reg wees? Wanneer iemand vra vir koeels en jy kry ammunisie, is dit reg of verkeerd? Wanneer 'n doane beampte my krat met koeels stop omdat sy swaer jag en altyd 30-06 koeels soek (maar hy weet nie eers dat mens kan herlaai nie), wie is reg of verkeerd?
Ons moes nooit toegelaat het dat die ding van koeelpunte ooit posvat nie. Dit is net so verkeerd as die ou wat op TV sy rewolwer se silinder laai met bullets maar, ek moet eerlik wees, ek het nie gedink dat die verwarring so sou uitkring en posvat nie. Ek het ook maar net gelag oor die onkundige gebruik en my verlekker in die wete dat ek van beter weet. Dit was 'n fout om nie eerder te begin nie.

Projektiele, dit klink mos nou baie meer na n slim naam vir n eenvoudige ding. Amper soos laringites. 
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Biltongjagter
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
'n Herlaaier het eendag iewers hierdie volgende paar punte neergeskryf om hierdie terminologie kwessie 'n bietjie in perspektief te stel -
Groete,
Koos.
Ek dink die saak word klinkklaar hierdeur opgelos.Die punt is vroe?r gemaak dat "punt" meer beskrywend is en dus beter verstaan sal word. Kan die wat so voel my bietjie raad gee of reg help hier asseblief.
Watter van die volgende is meer beskrywend en makliker om te verstaan indien jy dit in 'n koerant moes lees:
1. Polisie lede dra puntvaste baadjies. / Polisie lede dra koe?lvaste baadjies.
2. Die skurk het 'n puntwond aan sy been. / Die skurk het 'n koe?lwond aan sy been.
3. Die motor is vol puntgate geskiet. / Die motor is vol koe?lgate geskiet.
4. Die skurk is hospitaal toe met 'n punt in sy kop. / Die skurk is hospitaal toe met 'n koe?l in sy kop.
5. My vriend het voor my opgespring en die punt namens my gevat. / My vriend het voor my opgespring en die koe?l namens my gevat.
Hoekom weet ons almal wat 'n koe?l is in hierdie konteks, maar weier botweg/dom-astrant om dit by herlaai te gebruik? Ek verstaan dit eenvoudig nie. Sou julle presies geweet het waarvan in die koerant geskryf was as net die eerste weergawe van elke sinnetjie daar was?
Groete,
Koos.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Skiet van monometal en gewone Punte
Nou raak dit al beter.
Die projektiel was n koel en sy punt het my eerste penetreer