Howa 223 rem projek
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Howa 223 rem projek
Ek het geswig en deel van die Howa skieters geword. Na 'n baie lang gesukkel is die man gereed om te skiet.
223 met 1/9 twist.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170619/ebb8aaa920d143d42532831c9b761521.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20170619/3bd55458c68596cc54f8dc4ebe7d8354.jpg
Francois Vogel

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Howa 223 rem projek
Baie mooi Francois.
Gaan jy die 69gr skiet?
Gaan jy die 69gr skiet?
-
LouisC
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am
Re: Howa 223 rem projek
Dai ouki lyk beneuk...
Watse kolf het jy op?
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Watse kolf het jy op?
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Howa 223 rem projek
Arnold, 69 of dalk swaarder. Ek sien die 77gr CC stabiliseer mooi. Wil f-tr 300m aandurf.
Louis, dit is AICS stocksides met 'n local chassis.
Francois Vogel
Louis, dit is AICS stocksides met 'n local chassis.
Francois Vogel
Francois Vogel
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Howa 223 rem projek
Het jy al die 77gr probeer? My 9 twist wou niks weet nie.Francoisv wrote:Arnold, 69 of dalk swaarder. Ek sien die 77gr CC stabiliseer mooi. Wil f-tr 300m aandurf.
Louis, dit is AICS stocksides met 'n local chassis.
Francois Vogel
Sal bietjie saam met jou kom skiet as my chassis eendag hier is.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Howa 223 rem projek
Arnold, om die waarheid te sê die die geweer het nog nie een skoot deur nie. Ek het vmax 55 en Berger 55gr varmint gekoop, maar sal met 69 begin. Ons moet skiet. Groot rede vir die 223 is om baie te kan skiet.
My plan is ieg om by xssa in te val.
Francois Vogel
My plan is ieg om by xssa in te val.
Francois Vogel
Francois Vogel
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Howa 223 rem projek
Ek het vir jou n paar 69gr en 77grFrancoisv wrote:Arnold, om die waarheid te sê die die geweer het nog nie een skoot deur nie. Ek het vmax 55 en Berger 55gr varmint gekoop, maar sal met 69 begin. Ons moet skiet. Groot rede vir die 223 is om baie te kan skiet.
My plan is ieg om by xssa in te val.
Francois Vogel
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Howa 223 rem projek
Dit sal great wees dankie. Die probeerdery raak duur. Sal vmax en varmint 55,s gebruik op gongs en springkane.
Francois Vogel
Francois Vogel
Francois Vogel
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Howa 223 rem projek
Sies nee man, dis net verkeerd... Baie geluk!
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Howa 223 rem projek
Baie netjies Francois!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: Howa 223 rem projek
Hallo Francois,
Hoe lank is die loop van daardie mooi geweer. Van die Mpumalanga skuts het vir hulle n .223Rem vir F-TR gebou met n 31" 1-8T op o.a. n Remington aksie en die gewere skiet baie mooi tot op 800m. Myne met sy 26"1-9T kon net 700m haal maar hy is nie gebou vir F-TR en sy throat is bietjie kort vir die lang 80gr punte. Die 69gr Sierra MK, 69gr NCC en Hornady 75gr A-Max sal goed doen. Op die oomblik skiet ek met 52gr NCC die waaierstert meerkatte op die plaas as ek n kansie kry. Die 55gr punte sal ook goed werk met daardie twist.
Geniet die nuwe geweer.
Groete
Ferdi Bam

Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Howa 223 rem projek
FerdiFerdi Bam wrote:Hallo Francois,

Watse koeëls skiet die FTR manne en teen watse spoed?
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Howa 223 rem projek
Arnold, die Mpumalanga F-TR manne waarna Ferdi verwys skiet die 80.5gr Berger Fullbore.Arnold wrote:Ferdi
Watse koeëls skiet die FTR manne en teen watse spoed?
Looplengte is 31" met 1-8 twist, Barnard enkelskoot aksie.
Kamer is gesny met langer throat, TPL van die gelaaide rondte met bg koeel is 61,5mm met sprong van 0,5mm.
Norma doppe en CCI 450 primers gebruik.
23gr S335 lot 714 met die kombinasie lewer gemiddeld van 2804fps oor chronograaf 5m voor die loop, 5 skote het 'n ES van 4fps gegee!!!
Volgens QL is die kamerdruk in die orde van 51500psi, teenoor die SAAMI maks van 55000psi, en mooi op 'n node vir 31" loop. (Maks druk lading is 23.5gr vir ongeveer 2850fps.)
Tydens ladingontwikkeling met ladder test op 300m, het 10 opeenvolgende ladings met 0.2gr inkremente, almal binne 1 MOA elevasie band geskiet. Die kombinasie skiet uitstekend, al deeglik getoets tot op 800m F-TR.
Moet dit nog behoorlik toets op 900m, maar Bryan Litz se Point Mass Solver wys die koeel hol nog 1400fps op 900m by ons atmosferiese toestande en hoogte bo seevlak, so teoreties behoort dit te werk.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Howa 223 rem projek
SWC, as jy 'n maks van 62K psi, soos vir die 223 aanvaar, dan kan S321 'n spoed van 3000vps lewer teen 60K psi druk. Dit is waarteen die 20 duim Howa's skiet met 55gr koele.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Howa 223 rem projek
.223 Rem is VSA ontwerp, werk volgens SAAMI specs maks druk van 55000psi, wees eerder druk konserwatief, primer pockets hou dan langer.
Die manne het S321, S335 en S355 deeglik getoets, hoogste snelhede en beste groepe met kleinste snelheid ES behaal met S335.
Teikenskiet manne glo eerder wat die praktyk wys op die teikens.
Die manne het S321, S335 en S355 deeglik getoets, hoogste snelhede en beste groepe met kleinste snelheid ES behaal met S335.
Teikenskiet manne glo eerder wat die praktyk wys op die teikens.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Howa 223 rem projek
Tripod
Op die stadium wil ek die Nosler CC 77gr skiet.
Looplengte 24, 1/9 draai
Teen die lande 58.79mm
Ek het S321 en S335, maar geen verdere data (môre breek ek loop in met vmax55).
Sal jy asb kan kyk wat se lading ek na kan kyk?
Francois Vogel
Op die stadium wil ek die Nosler CC 77gr skiet.
Looplengte 24, 1/9 draai
Teen die lande 58.79mm
Ek het S321 en S335, maar geen verdere data (môre breek ek loop in met vmax55).
Sal jy asb kan kyk wat se lading ek na kan kyk?
Francois Vogel
Francois Vogel
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Howa 223 rem projek
S321 - begin 21gr berekende spoed is 2580vps by tromp. Moet nie 2900vps oorskry nie
S335 - begin 20gr berende sppoed is 2600vps by tromp - Moet nie 2850vps oorskry nie.
S335 - begin 20gr berende sppoed is 2600vps by tromp - Moet nie 2850vps oorskry nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Howa 223 rem projek
Dankie vir die data Schalk, ek het dit ook so by Ferdi gekry.
Ek moet nog S335 toets in my geweer maar laai tans 'n klomp S321 agter 'n 75gr Amax. Ek moet nog hierdie lading oor die kronograaf skiet om te sien wat hy maak.
Ek moet nog S335 toets in my geweer maar laai tans 'n klomp S321 agter 'n 75gr Amax. Ek moet nog hierdie lading oor die kronograaf skiet om te sien wat hy maak.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Howa 223 rem projek
arnoldArnold wrote:Dankie vir die data Schalk, ek het dit ook so by Ferdi gekry.
Ek moet nog S335 toets in my geweer maar laai tans 'n klomp S321 agter 'n 75gr Amax. Ek moet nog hierdie lading oor die kronograaf skiet om te sien wat hy maak.
Ek gaan môre by Riebeeck W se baan skiet. Kry nie tyd oor naweke, vat verlof.
Francois Vogel
Francois Vogel
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Howa 223 rem projek
FV, toewyding. I like.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Howa 223 rem projek
Ek moet ongelukkig nog so bietjie werk maar dit sou nou lekker gewees hetFrancoisv wrote:arnoldArnold wrote:Dankie vir die data Schalk, ek het dit ook so by Ferdi gekry.
Ek moet nog S335 toets in my geweer maar laai tans 'n klomp S321 agter 'n 75gr Amax. Ek moet nog hierdie lading oor die kronograaf skiet om te sien wat hy maak.
Ek gaan môre by Riebeeck W se baan skiet. Kry nie tyd oor naweke, vat verlof.
Francois Vogel
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: Howa 223 rem projek
Francois,
Ek het al saam met n paar ouens geskiet wat met die 77gr Noslers skiet en wat .............goed skiet. Ek het hulle self nooit geskiet in my Sako nie want as ek hulle langs die 75gr A-max, 80gr Nosler of 80.5gr Berger gesit het was hulle net eenvoudig te...... kom ons sê maar stomp. Die langer koeëls het my net meer beindruk en ek het baie goeie resultate gekry met die 75gr A-max. In my opinie het jy n baie groter voordeel met die hoër BC in FTR selfs al is dit net 300m - 500m. Dis maar wat ek dink.
Die belangrikste is egter dat dit jou geweer is en dat jy elke oomblik moet geniet as jy met hom skiet ongeag die koeël wat jy gebruik. Doen jou toetse en kyk wat sê die geweer vir jou.
Lekker skiet.
Groete
Ferdi Bam
Ek het al saam met n paar ouens geskiet wat met die 77gr Noslers skiet en wat .............goed skiet. Ek het hulle self nooit geskiet in my Sako nie want as ek hulle langs die 75gr A-max, 80gr Nosler of 80.5gr Berger gesit het was hulle net eenvoudig te...... kom ons sê maar stomp. Die langer koeëls het my net meer beindruk en ek het baie goeie resultate gekry met die 75gr A-max. In my opinie het jy n baie groter voordeel met die hoër BC in FTR selfs al is dit net 300m - 500m. Dis maar wat ek dink.
Die belangrikste is egter dat dit jou geweer is en dat jy elke oomblik moet geniet as jy met hom skiet ongeag die koeël wat jy gebruik. Doen jou toetse en kyk wat sê die geweer vir jou.
Lekker skiet.
Groete
Ferdi Bam
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Howa 223 rem projek
Die probleem gaan wees om daai skerp koeëls in n 9 twist gestabiliseer te kry hier langs die kusFerdi Bam wrote:Francois,
Ek het al saam met n paar ouens geskiet wat met die 77gr Noslers skiet en wat .............goed skiet. Ek het hulle self nooit geskiet in my Sako nie want as ek hulle langs die 75gr A-max, 80gr Nosler of 80.5gr Berger gesit het was hulle net eenvoudig te...... kom ons sê maar stomp. Die langer koeëls het my net meer beindruk en ek het baie goeie resultate gekry met die 75gr A-max. In my opinie het jy n baie groter voordeel met die hoër BC in FTR selfs al is dit net 300m - 500m. Dis maar wat ek dink.
Die belangrikste is egter dat dit jou geweer is en dat jy elke oomblik moet geniet as jy met hom skiet ongeag die koeël wat jy gebruik. Doen jou toetse en kyk wat sê die geweer vir jou.
Lekker skiet.
Groete
Ferdi Bam
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: Howa 223 rem projek
Arnold,
Nee jinne man, moenie oor te veel goed worry nie, skiet net met die gewere...hahahahaha.