Ek het mooi gelees wat die manne s? van die filters (magnete?) op digitale kameras se drade wat mens op die draad van digitale skale moet sit. Dit verbeter blykbaar die skaal se akkuraatheid en konstantheid.
Ek het gister so 'n filter oopgesny (enigste manier).
Daar is so 'n metaal silindertjie in hom. Kan ek hierdie silinder net so oor die draad van skaal sit (en vasmaak met iso tape) of moet ek die draad afsny en inlas op die skaal se draad?
So terloops - hoe werk die goed? Hierdie een is nie magneties nie - of raak hy magneties as die stroom deur die draad vloei?
Raad asb!
Filter vir digitale skaal
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Filter vir digitale skaal
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
300Winmag
Re: Filter vir digitale skaal
Dawie - pm my jou adres dan pos ek vir jou 2 wat mens net oor die draad vas clip - ek dink daai eenetjie van jou is nou
in sy m*&%^r.
in sy m*&%^r.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Filter vir digitale skaal
LOL - 300 Winmag!! Ek het ook so gedink, maar wou sien hoe die goed binne lyk en ek het darem nog so 2 wat rondl? en nie gebruik word nie.
Baie dankie vir die offer!! Ek pm jou.
Baie dankie vir die offer!! Ek pm jou.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Filter vir digitale skaal
Jy kan dit ook hier bestel vir die wat belangstel:
http://za.rs-online.com/web/p/products/ ... 4E4F4E4526
http://za.rs-online.com/web/p/products/ ... 4E4F4E4526
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Filter vir digitale skaal
Dit is maar 'n ferrite kern wat die ho? frekwensie pulse demp. So dit is 'n magnetiese materiaal maar nie 'n magneet self nie, mens kan dit sien as 'n dooie/ongemagnitiseerde magneet wat net om die draad moet wees. Daai een wat oop is kan jy met tape ook om die draad vasmaak en hy sal sy werk doen.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Filter vir digitale skaal
Dankie Piet en Arnold - ek gaan dit probeer solank ek wag vir 300Winmag se presentjie!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Filter vir digitale skaal
Dankie 300Winmag!! Die filters het vandag hier aan gekom!
Darem 'n lekker forum met nog lekkerder lede hierdie!

Nogmaals dankie!
Darem 'n lekker forum met nog lekkerder lede hierdie!
Nogmaals dankie!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!