Ek was altyd onder die indruk dat dit 1 in 12" was, en dis wat Die Kooperasie my ook vertel het.
Ek sien op Legacy Sports se webtuiste al die nuwes is 1 in 9". Het iemand al een van hierdies?
Howa .223 Swaarloop Groef Draai?
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Howa .223 Swaarloop Groef Draai?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Howa .223 Swaarloop Groef Draai?
Hulle is veronderstel om die 9twist lope te hê. Daar is 'n batch dunloop 223 Howas wat ook met die 9twist lope uitgekom het.
-
nols
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm
Re: Howa .223 Swaarloop Groef Draai?
Ek het 'n standaard 22'' dun loop howa wat 'n 12 twist loop het en ek het
so 2 jaar terug 'n 24'' varminter gekoop en hy het 'n 9 twist loop.
Ek geniet altwee baie . Die dun loop se kolf het ek korter gemaak vir
die kinders en my vroutjie, toe moes ek opgradeer na die varminter.

so 2 jaar terug 'n 24'' varminter gekoop en hy het 'n 9 twist loop.
Ek geniet altwee baie . Die dun loop se kolf het ek korter gemaak vir
die kinders en my vroutjie, toe moes ek opgradeer na die varminter.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Howa .223 Swaarloop Groef Draai?
Dankie ouens.
Sal die 24" Varminter met 'n 1 in 9" twist 'n 69 gr NCC of 70 gr RDF mooi skiet? Of skiet mens maar 'n 60 gr V-max?
Sal die 24" Varminter met 'n 1 in 9" twist 'n 69 gr NCC of 70 gr RDF mooi skiet? Of skiet mens maar 'n 60 gr V-max?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Howa .223 Swaarloop Groef Draai?
Ek weet nie hoe hy die 60 V-max gaan skiet nie, maar die 1:9 Howa 223's hou nie baie van ligter konvensionele koeëls nie. Hier van 63 gn af begin hulle beter werk. Die 69 gn NCC en SMK werk puik. Weet nie wat die 75-77 gn koeëls gaan maak nie, maar op die hoëveld behoort hulle te werk.LoopSoosStroop wrote:Dankie ouens.
Sal die 24" Varminter met 'n 1 in 9" twist 'n 69 gr NCC of 70 gr RDF mooi skiet? Of skiet mens maar 'n 60 gr V-max?
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Howa .223 Swaarloop Groef Draai?
Daai is die 6 woordjies wat ek wil hoor, dankie!Alwin wrote:Die 69 gn NCC en SMK werk puik.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering