Ek het 2 vol boksies van 50 PMP holpunt (Lot nommer 003) ammunisie. Ek weet nie of dit dalk waarde vir 'n versamelaar sal hê nie. Die ammunisie funksioneer nog 100% en ek het 'n hele klomp uitgeskiet voor ek agtergekom het hoe oud dit is. Ek sal dit ruil vir dieselfde hoeveelheid nuwe PMP 9mm rondtes. As iemand in Pretoria hulle wil hê kan ons 'n plan maak.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170613/752da2fd6ee70b7d4ab48220da5f26ec.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170613/f56132af37fe391302a05ddbc0322570.jpg
Groete

