Wagenpadspruit Wildsplaas
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Wagenpadspruit Wildsplaas
Ek is uitegenooi om die naweek op die plaas te jag.
Het iemand dalk al van die plaas gehoor of daar gejag?
Het iemand dalk al van die plaas gehoor of daar gejag?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wagenpadspruit Wildsplaas
Kyk, Sako, as ek genooi word om op 'n plaas te gaan jag, vra ek nie vrae nie! Se net dankie en gaan!
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Wagenpadspruit Wildsplaas
Maar PWV, daar is mos nou absoluut niks daarmee fout om uit te vra oor die plaas nie. Ek sou dit ook doen vir my eie voorbereiding.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Wagenpadspruit Wildsplaas
Goeie more Oom, ek gaan verseker gaan. Ek mis eintlik my vrou se verjaarsdag om te gaanPWV wrote:Kyk, Sako, as ek genooi word om op 'n plaas te gaan jag, vra ek nie vrae nie! Se net dankie en gaan!
Gelukkig verstaan sy ek kan nie nee se vir so n geleentheid nie want alle kostes is gedek, ek betaal net vir wat ek skiet.
My jag begin al n paar weke voor die tyd as ek begin beplan en lekker opgewonde raak.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wagenpadspruit Wildsplaas
Jammer, Sako, ek het dit nie negatief bedoel nie!! Is maar net jaloers op so 'n groot present!sako 30-06 wrote:Goeie more Oom, ek gaan verseker gaan. Ek mis eintlik my vrou se verjaarsdag om te gaanPWV wrote:Kyk, Sako, as ek genooi word om op 'n plaas te gaan jag, vra ek nie vrae nie! Se net dankie en gaan!
![]()
Gelukkig verstaan sy ek kan nie nee se vir so n geleentheid nie want alle kostes is gedek, ek betaal net vir wat ek skiet.
My jag begin al n paar weke voor die tyd as ek begin beplan en lekker opgewonde raak.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Wagenpadspruit Wildsplaas
Glad nie as negatief oorgekom nie, wou Oom net nog so bietjie meer jaloers maak.PWV wrote:Jammer, Sako, ek het dit nie negatief bedoel nie!! Is maar net jaloers op so 'n groot present!sako 30-06 wrote:Goeie more Oom, ek gaan verseker gaan. Ek mis eintlik my vrou se verjaarsdag om te gaanPWV wrote:Kyk, Sako, as ek genooi word om op 'n plaas te gaan jag, vra ek nie vrae nie! Se net dankie en gaan!
![]()
Gelukkig verstaan sy ek kan nie nee se vir so n geleentheid nie want alle kostes is gedek, ek betaal net vir wat ek skiet.
My jag begin al n paar weke voor die tyd as ek begin beplan en lekker opgewonde raak.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Wagenpadspruit Wildsplaas
Jy is geseend om so vrou te hê wat so alles verstaan om op haar verjaarsdag te kan jag my vrou sou net haar kop laat sak het en so onder deur daardie wimper geloer het dan weet ek Pappie se k@#$% is geboek vir die volgende jaar. Geniet dit
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Wagenpadspruit Wildsplaas
Ja, ek is verseker baie geseend met so wonderlike vrou.NicoSmit wrote:Jy is geseend om so vrou te hê wat so alles verstaan om op haar verjaarsdag te kan jag my vrou sou net haar kop laat sak het en so onder deur daardie wimper geloer het dan weet ek Pappie se k@#$% is geboek vir die volgende jaar. Geniet dit
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Wagenpadspruit Wildsplaas
Geniet jou jagtog, MAAR...............
As jou vrou sê "DIS REG, GENIET DIT!!!", dan moet jou nekhare rys. So jagtog kos baie meer as net die betaal vir wat geskiet word. So uiteet voor die tyd, een na die tyd en 'n bos blomme wat afgelewer word op daardie verjaarsdag kan dalk help met skadebeheer.

As jou vrou sê "DIS REG, GENIET DIT!!!", dan moet jou nekhare rys. So jagtog kos baie meer as net die betaal vir wat geskiet word. So uiteet voor die tyd, een na die tyd en 'n bos blomme wat afgelewer word op daardie verjaarsdag kan dalk help met skadebeheer.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wagenpadspruit Wildsplaas
Sako, smaak my die meeste ouens wat hier kommentaar lewer het die verkeerde vrou getrou?

-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Wagenpadspruit Wildsplaas
Ja nee wragtig Oom dit wil so voorkom, my ou vroutjie gun my al die lekker dinge in die lewePWV wrote:Sako, smaak my die meeste ouens wat hier kommentaar lewer het die verkeerde vrou getrou?![]()