My 9mm Browning stoor met alle ammo behalwe volmantels. Doen dit met al 3 my magasyne. Het al gehoor van "feeding ramp" wat gepoleer moet word. Wil mos ook graag holpunte soos Gold Dot ens. gebruik in die ou staatmaker!Gee raad asb.
Probleme met Hi-power
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Probleme met Hi-power
wlm,
Die Browning Hi Power en die 1911 Colts kan maar net "full metal jackets" betroubaar skiet. Enige goeie geweer tiffie sal die ramp kan "modify" en die "slide" bietjie " port".Baie ouens het die pistoole gebruik vir COMBAT SHOOTING in die 1980's.
Mooi Loop,
ou brits

If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Gerard
Re: Probleme met Hi-power
Hulle het bietjie werk nodig om holpunte en alle soorte loodkoeels te voer. Daar is baie wapensmede wat kan help en dit vat nie lank om te doen nie. Waar in SA is jy? As jy in die Oos Kaap is kan jy sommer by my inval dan doen ek dit gou.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Probleme met Hi-power
Dankie Gerard. Ek boer in Williston. Doen dus maar my besigheid per geleentheid in die Kaap. As jy dalk kan help met 'n verwysing in die Wes-kaap en ook wat die manne my sal vra sal ek dit waardeer.Die besigheid van waarvoor die Hi-Power onterp is , is ou nuus maar ek hoop tog om die lieflike ou maat van my nog beter te kan gebruik.
- FrankH
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Sat Jan 09, 2010 6:20 pm
Re: Probleme met Hi-power
I would first purchase a new top quality magazine and see if that solves the problem. Magazine issues are to quickly overlooked in favour of gun-smithing.
-
Gerard
Re: Probleme met Hi-power
I have 8 or 9 mags for my BHP, all modified to take 15 rounds in a standard looking mag. I have prepped hundreds as carry guns and a smithed dozens as practical pistol weapons. Unless you step on a BHP mag or otherwise abuse it, they do not really go wrong. Feeding issues are simple to fix and, if it is caused by a particular magazine, the mag is easy to isolate. The chances of all the mags going wrong at the same time and not feeding hollow points is nil.
In any case, the cost of sorting the pistol to feed HP ammo is much less than the cost of an upmarket mag. I used to include it in the sale of any BHP or BHP clone that I sold. All it needs is a wider profile on and polishing of the feed ramp. The port needs no work. Hi-Powers are robust and uncomplicated pistols.
I used this one in competition when the rocks were still soft.
[img width=560 height=413]http://www.gsgroup.co.za/brnhp.jpg[/img]
wlm, ek ken nie die wapensmede in die Wes Kaap nie, behalwe vir die Harrison broers. As jy miskien in Vredendal se rigting gaan, is daar Pierre Hofmeyer wat goeie werk doen.

- gunsports
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Tue Jul 19, 2011 4:22 pm
Re: Probleme met Hi-power
As jy Oudtshoorn se kant toe kom, sal ek jou help. Praat met Ferdie Jordaan; ons is ou pelle. Hy kan jou se hoe my werk is.
Glen
Oudtshoorn Gunsports.
Glen
Oudtshoorn Gunsports.
"If it ain't a ball, it ain't a bullet"
Glen McGill
Bespoke Gunmaker
Glen McGill
Bespoke Gunmaker
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Probleme met Hi-power
Dankie Gerard en Glen. Lekker om van ouens te hoor wat weet wat hulle praat. Het op die oomblik plankgeweer by Terry Harrison om teleskoop te monteer, sal maar eers sommer daar probeer. Gerard, daai een van jou is so mooi dat my ogies eintlik traan van lekkerkry.Beveel sommer asb. goeie ammunisie om te gebruik in Hi-power.
-
Gerard
Re: Probleme met Hi-power
wlm,
Ek het nog altyd gelaai vir die BHP. Toe dit my enigste handwapen was het ek lood gelaai vir sportskiet en Sierra holpunt koeels vir dra deur die week. Ek het lanklaas Sierras gelaai want ek het 'n kompakte 45 begin gebruik om daagliks te dra.