Watse RCBS Little Dandy Rotor vir MP200?

Post Reply
JCW
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Wed Jul 11, 2012 1:37 pm

Watse RCBS Little Dandy Rotor vir MP200?

Post by JCW »

Gebruik een van julle manne dalk 'n Little Dandy vir sy pistool? Ek wil so 5.0gr MP200 gooi. Watse size rotor sal ek gebruik?

Ek oorweeg om die kleinste twee te koop en hulle maar bietjie vir bietjie groter te boor totdat ek die charge het.

Enige raad baie waardeer.

Groete,

Johan
Tazz777
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Tue Nov 21, 2017 8:56 pm

Re: Watse RCBS Little Dandy Rotor vir MP200?

Post by Tazz777 »

Hi Johan ek gebruik n no.7 hy gooi 4.4gr MP200. Hoop dit help.
Groete
Louis
User avatar
James Wright
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm

Re: Watse RCBS Little Dandy Rotor vir MP200?

Post by James Wright »

ek het 'n 11 en gooi 4.7gr MP200 en my 7 gooi 4.3gr as dit jou indikasie kan gee.
Post Reply