BRNO .308 projek

Post Reply
Jjjbay
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Wed May 03, 2017 7:24 am

BRNO .308 projek

Post by Jjjbay »

Ekskuus vir die engels maar dis n nagmerrie om met die ipad in afr te tik..

I got a BRNO .308 as a gift for doing a motivation for a gent. The .308 was mainly used for bushpig hunting and the condition is not very good unfortunately. I decided that this will be the perfect "project" gun.
- I would like to get it blued again... Any advised where in the EC Can I do that? Maybe an indication on what it will cost?
- Stock - I was thinking something tactical, maybe a alu stock? Any suggestions/ideas?
Unfortunately I dont have unlimited funds so any suggestions and ideas would be greatly appreciated.

Dankie almal
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: BRNO .308 projek

Post by Gawie(13mm) »

You got the hubcaps for free and now you want to build a racer from cheap spares? >:D

Jammer, maar dit is al my Engels vir die dag. ;)

Om Aluminium kolf en klein begroting in een sin te gebruik skree ten hemele.
Skiet eers met die geweer of laat 'n bekwame persoon na die loop kyk voor jy enigsens begin droom van 'n "taktiese" geweer.
Indien daar nog skote oor is in daai loop, sal ek die loop laat blou, die bestaande kolf mooi maak.en die spulletjie verkoop en 'n 308 Howa koop as'n platform vir 'n langtermyn projek. My 243 het amper 5 jaar geneem tot waar hy nou is.
"Pimp my Howa"
Ek het ook eers my Brno "gepimp" en het baie geleer uit die ondervinding, maar kon duisende gespaar het deur net die geweer mooi te maai en te verkoop. Ek het dit op die ou einde gedoen, maar is nou spyt as ek sien hoe 'n mede forum lid die geweer tot sy reg laat kom. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply