More, ek wil asseblief hoor of iemand al die Peregrine gelaaide amminusie getoets het en wat is julle opinie daaroor? Spesifiek die VRG4 230gr in 375H&H?
Is hulle spoed/ladings konstant?
Is hulle seating depths konstant gelaai?
Enige ander probleme op die klaar gelaaide ammo waarvoor ek moet uitkyk?
Ek wil gaan koedoe skiet in die karoo met my 375 en wil hom op 200m zero om dan volgens my berekeninge so 5.5cm hoog te skiet op 100m met die peregrines, as hulle gelaai is volgens die peregrine "ideal load" tabelle op hulle website.
Ek het federal premium gelaai met 300gr Nosler partition maar hulle groep nie na wense nie, 2.3" op 100m.
Sent from my iPad using Tapatalk
Peregrine Gelaaide Amminusie
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Peregrine Gelaaide Amminusie
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Peregrine Gelaaide Amminusie
Watse brass gebruik hulle?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Peregrine Gelaaide Amminusie
Volgens Franco Jooste by Peregrine se verkope afdeling is dit gelaai vir hulle optimale ladings volgens hulle tabelle met die volgende komponente:
Pmp doppe
Pmp magnum primers
S335 - 72gr
Verwagte spoed 2900ft/s
Hy sê die spoed is kan bietjie varieer van die tabelle, want elke kaliber se lading is aangepas vir optimale akkuraatheid.
In die geval van die 375 H&H het hulle gewerk op n 24" loop met n 1/12 twist.
Ek herlaai nie self nie so is nie seker presies wat my 375 se twist is nie, maar die ou Musgrave het n 24" loop.
Sent from my iPad using Tapatalk
Pmp doppe
Pmp magnum primers
S335 - 72gr
Verwagte spoed 2900ft/s
Hy sê die spoed is kan bietjie varieer van die tabelle, want elke kaliber se lading is aangepas vir optimale akkuraatheid.
In die geval van die 375 H&H het hulle gewerk op n 24" loop met n 1/12 twist.
Ek herlaai nie self nie so is nie seker presies wat my 375 se twist is nie, maar die ou Musgrave het n 24" loop.
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
