6mm 10 twist loop op DASHER

Post Reply
User avatar
Sniper18
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm

6mm 10 twist loop op DASHER

Post by Sniper18 »

Môre manne

My Dasher se lisensie is uiteindelik goedgekeur.
Ek wil by jul hoor of 95gr sierra matchkings sal stabiliseer in my howa 1:10 twist loop.
Ek is van Frankfort en loop is so net oor die 23".
Ek weet 87gr vmax skiet baie mooi, maar sal ek swaarder punte geskiet kry in die 1:10 twist loop?

Groete
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: 6mm 10 twist loop op DASHER

Post by Toyrsi »

Hi Sniper.
Volgens Berger se site sal hulle 95vld net net werk maar hy stabiliseer net "marginal". So ek het maar by 87 VLD gebly.
Hoogte bo die see help, ek sien jy is in die Vrystaat.
Die spoed wat jy hom gaan skiet gaan ook n probleem wees.
Die 87 skiet ek 3170ft/s met n 23.5" loop
Beste is probeer hulle.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Sniper18
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm

Re: 6mm 10 twist loop op DASHER

Post by Sniper18 »

Toyrsi wrote:Hi Sniper.
Volgens Berger se site sal hulle 95vld net net werk maar hy stabiliseer net "marginal". So ek het maar by 87 VLD gebly.
Hoogte bo die see help, ek sien jy is in die Vrystaat.
Die spoed wat jy hom gaan skiet gaan ook n probleem wees.
Die 87 skiet ek 3170ft/s met n 23.5" loop
Beste is probeer hulle.
Dankie ek sal hulle maar probeer.
Gaan daai BC wat bietjie beter is regtig so groot verskil maak?
Of sal jy sê ek moet maar sommer van die begin af by 87gr bly en dan het ek bietjie beter trajek.
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: 6mm 10 twist loop op DASHER

Post by Toyrsi »

Ek skiet eerder n ligter punt wat baie goed stabiliseer teen n hoër spoed as n swaarder punt stadiger wat net net stabiliseer.
Het 2 naweke terug 2de gekom met die 87VLD op 675m.
Hulle werk mooi.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: 6mm 10 twist loop op DASHER

Post by SakoTrippel2 »

Ander probleem is ook dat die 95 VLD nie sy volle potensiaal bereik nie in terme van BC omdat die twist nie 100% voldoende is nie. Dus sal die 87 meer gepas wees omdat hy voldoende stabilseer en dus volle potensiaal itv BC behaal. Dis maar soos ek dit verstaan en interpreteer. Toyrsi is ook in die kol met sy raad sou ek sê.

Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: 6mm 10 twist loop op DASHER

Post by joe rocket »

Ek sal ook na die 87 greiners kyk.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Sniper18
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm

Re: 6mm 10 twist loop op DASHER

Post by Sniper18 »

Baie dankie vir die raad ek gaan dan by 87gr punte bly.
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: 6mm 10 twist loop op DASHER

Post by Nico Harris »

Soos Frans se. Skiet 87gr. Ek skiet hulle in presies dieslefe setup.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Post Reply