Haelgeweer kolf laat pas

Post Reply
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Haelgeweer kolf laat pas

Post by Forester »

Is daar moontlik iemand wat my na 'n kolfmaker kan verwys in die Kaap om my haelgeweer langer te maak en 'n verstelbare wangstuk uit te sny en te pas?

Die enigste persoon waarvan ek weet is John Brussels, maar 'n goeie vriend het 'n baie negatiewe ervaring by hulle gehad.
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
boepensie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Tue Dec 22, 2015 5:26 pm

Re: Haelgeweer kolf laat pas

Post by boepensie »

Johan Morkel by Safari & Outdoor.

Hy doen tans werk op my 1892 WW Greener, 243 WM en dan op my 30-06.

Hy is briljant!
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Haelgeweer kolf laat pas

Post by Forester »

Baie dankie, waardeer dit!
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
Post Reply