howa mini 6.5 grendel
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
howa mini 6.5 grendel
Goeie naand manne ek het een van die bo genoemde gewere by huntex gekoop en wil graag weet of ander forum lede ook gekoop het en wat hullle daarvan dink en wat hulle met hom gaan doen. Ek beplan om myne vir SA jagters tabelle te gebruik. As daar manne is met die kaliber in n ander maak is hulle ook welkom om te deel, dankie
Te veel gunne en te min geld
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: howa mini 6.5 grendel
Niemand nie? Ek dink iemand het genoem dat oom Koos Barnard een gekoop het en dat hy n artikel gaan doen oor hom
Te veel gunne en te min geld
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: howa mini 6.5 grendel
Ek het nie ene nie, maar vind die kaliber baie nice. Ek oorweeg dit sterk om een te koop vir my vrou, so sal graag die draad dophou vir terugvoer oor die geweer.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: howa mini 6.5 grendel
In my jagtervereniging tak is manne wat die Grendel self gebou het. Die skut na wie ek verwys skiet baie goed, maar hy is baie tevrede met die geweer. Hy gebruik hom vir die Bosveld tabel want die limiet is 6.5 mm. Hy jag ook met hom en hy het al streepdonkies met hom gejag. Hy het egter kopskote geskiet. Die terugslag is bitter min. Volgens hom 'n baie lekker kaliber en hy geniet hom vreeslik.
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: howa mini 6.5 grendel
Dit klink al hoe beter, het jy dalk meer besonderhede oor die geweer wat hy gebou het mbt. looplengte, punte en gewig van punte, spoed ens.?
Te veel gunne en te min geld
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: howa mini 6.5 grendel
Ek het Oom Koos se 6.5Grendel hanteer op Huntex. Bitter oulike roertjie.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: howa mini 6.5 grendel
More Geno, weet jy watse kolf hy opgesit het, ek besluit nog watter kolf ek gaan opsit
Te veel gunne en te min geld
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: howa mini 6.5 grendel
Syne het so swart sintetiese kolf opgehad met 'n Kryptek camo patroon.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: howa mini 6.5 grendel
Het iemand al op QL gekyk watse kruite by ons gan werk en watse spoed n 123gr punt se node spoed behoort te wees uit die 20 duim lope?
Te veel gunne en te min geld
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: howa mini 6.5 grendel
Henlo dis interessant vertel bietjie watter gewig koeels hy skiet teen watter spoed? En wat jou aanwending gaan wees
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: howa mini 6.5 grendel
Dit lyk vir my die manne oor die water kry tussen 2500 en 2650 fps met n 123 gr punt met goeie akkuraatheid en goeie doplewe, sommige manne skiet hom dan so tot oor n 1000 yards, ek sel wil hom maar gebruik vir sa jagters tabelle aangesien hy voldoen aan die 6.5 mm minimum kaliber met min terugskop, en soos genoem lang loop en dop leeftyd
Te veel gunne en te min geld