'n Vraag aan die ouens wat by geweerwinkels uithang.
Behalwe S&O, wie anders verkoop Browning X Bolt gewere?
Browning X Bolt
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 723
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Browning X Bolt
Dankie Philip,
Hulle het net A-bolt, geen X-bolt.
Hulle het net A-bolt, geen X-bolt.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Browning X Bolt
My fout. Dit was n hele rukkie terug wat ek na een gekyk het. My verbeel dit was die X-Bolt, maar ek is glad nie seker nie.
Groetnis
Philip
Philip