Hallo, Nuwe lid
- HFC
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 23, 2011 5:42 pm
Hallo, Nuwe lid
Ek is Hendrik Prinsloo oorspronklik van Pretoria wat nou die laaste 14 maande in Riversdal Wes-Kaap woon. Ek is nie 'n jagter nie maar wel 'n wapen versamelaar wat mal is oor stainless steel Rugers en sekere ander Noord Amerikaanse stainless steel wapens. My totale wapen versameling bestaan uit 105 wapens waarvan 93 Rugers is en ek is nog steed op soek na verskeie Ruger modelle wat ek nie het nie. Enige iemand wat inligting verlang rondom Rugers kan my gerus kontak en ek sal help sover moontlik. Die forum gaan baie aangenaam wees met al die inligting te lese rondom vuurwapens en verwante sake.
Baie dankie.
Baie dankie.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Hallo, Nuwe lid
Hallo Hendrik!HFC wrote: Ek is Hendrik Prinsloo oorspronklik van Pretoria wat nou die laaste 14 maande in Riversdal Wes-Kaap woon. Ek is nie 'n jagter nie maar wel 'n wapen versamelaar wat mal is oor stainless steel Rugers en sekere ander Noord Amerikaanse stainless steel wapens. My totale wapen versameling bestaan uit 105 wapens waarvan 93 Rugers is en ek is nog steed op soek na verskeie Ruger modelle wat ek nie het nie. Enige iemand wat inligting verlang rondom Rugers kan my gerus kontak en ek sal help sover moontlik. Die forum gaan baie aangenaam wees met al die inligting te lese rondom vuurwapens en verwante sake.
Baie dankie.
Baie welkom! Ek is seker jy gaan dit hier geniet! Oppas, dis verslawend
Ek het 'n Ruger-post onder handwapens begin. Jou inset sal opreg waardeer word!
Mooiloop!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Hallo, Nuwe lid
Welkom hier Henk, is dit jy wat so gereeld adverteer dat jy na SS Rugers soek, sien die advertensies ooral.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- HFC
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 23, 2011 5:42 pm
Re: Hallo, Nuwe lid
Jy is reg Peet, ek gebruik die naam Henk sodat ek weet waar mense my nommer kry wat kamstig my skakel deur 'n verwysing om iets aan my af te smeer of 'n scam te trek.Pvdw wrote: Welkom hier Henk, is dit jy wat so gereeld adverteer dat jy na SS Rugers soek, sien die advertensies ooral.
Peet
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Hallo, Nuwe lid
HFC wrote:Jy is reg Peet, ek gebruik die naam Henk sodat ek weet waar mense my nommer kry wat kamstig my skakel deur 'n verwysing om iets aan my af te smeer of 'n scam te trek.Pvdw wrote: Welkom hier Henk, is dit jy wat so gereeld adverteer dat jy na SS Rugers soek, sien die advertensies ooral.
Peet
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Hallo, Nuwe lid
Baie welkom
Geniet dit.
Groetnis
Douw
Geniet dit.
Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Hallo, Nuwe lid
Dag maat en bly om van jou te hoor - baie welkom
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hallo, Nuwe lid
Welkomm Hendrik,
Bly om te sien hier is nog 'n man wat van Ruger gewere hou!
Wouter Roets hier op die forum het self 'n klompie Rugers waarop hy baie heilig is.
Kyk hier na sy gunne:
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... 999#p64999
Groete,
Eugene
Bly om te sien hier is nog 'n man wat van Ruger gewere hou!
Wouter Roets hier op die forum het self 'n klompie Rugers waarop hy baie heilig is.
Kyk hier na sy gunne:
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... 999#p64999
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Hallo, Nuwe lid
welkom hendrik
geniet hom hier en post so paar fotos van jou mooistes en skaarstes ons like fotos kyk hier
geniet hom hier en post so paar fotos van jou mooistes en skaarstes ons like fotos kyk hier
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel