BSA Hunter in .222 Remington

Post Reply
Jaco B
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am

BSA Hunter in .222 Remington

Post by Jaco B »

Hallo

Kan iemand my dalk n aanduiding gee wat n tweedehandse BSA Hunter in .222 Rem kaliber dalk werd is?

Dankie

Jaco
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: BSA Hunter in .222 Remington

Post by Armand Steenkamp »

Jaco B , dit hang maar af hoe die geweer lyk. Maar ek sal nie sommer meer as R6000 aanbied nie..

Groetnis
Jaco B
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am

Re: BSA Hunter in .222 Remington

Post by Jaco B »

Dankie Armand

Geweer is nog in n uitstekende kondisie, n vriend van my het hom verniet by n tannie oorkant die straat gekry saam met nog 3 ander gewere, onder andere 'n Sako 243 in "average" kondisie...lucky bastard. hy moet nou net sy aansoeke indien vir lisensies

Jaco
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: BSA Hunter in .222 Remington

Post by Armand Steenkamp »

Wel dan is dit n helse barain!

Groetnis
Post Reply