Goeie naand manne.
n Bietjie raad sal waardeur word.
Ek wil graag weet na watter maak en vergroting kan ek kyk om op n 3006 roer te plaas.
Ek jag baie min so n duur teleskoop sal nie werk nie. Ek beplan om so R4500 na R5500 te spandeer op n teleskoop.
Die roer is n 3006 Winchester Pre 64.
Jag net in die Oos Kaap.
Groetnis en Baie Dankie.
Teleskoop vir 3006
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Teleskoop vir 3006
Kyk na Burris, Lynx of Nikon. Loer by S&O se website (safariandoutdoor.co.za) vir pryse of skakel VLT in Pta. Meeste winkels doen posbestellings.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br