my nuwe howa 300wm

Post Reply
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

my nuwe howa 300wm

Post by douw »

[img width=560 height=420]http://i1130.photobucket.com/albums/m52 ... C00853.jpg[/img]Ek het my nuwe Howa 300wm laas Saterdag by Camdix gaan haal. (+/- 7 weke vir lisensie gewag)Maandag 'n scope laat opsit by VLT. Hierdie Saterdag eerste skote gaan vat en scope instel.

Enige raad vir instel sal waardeer word. Eerste regtige egtige geweer vir my, so weet nie van instel ens. nie.

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: my nuwe howa 300wm

Post by douw »

Nog 'n foto. O ja dit is die een met die fluted loop.  ;D

[img width=360 height=480]http://i1130.photobucket.com/albums/m52 ... C00852.jpg[/img]
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: my nuwe howa 300wm

Post by Ponkie »

Douw

Netjies man!

Kan jy my dalk gou se of dit die Burris met die 50mm lens daardie is? Want ek skiet met die 6-20x50 op my 308, maar op die stel ringe wat hoer as daai is...
Dit is mos lynx ringe daai? Ek wil graag vir die 22-250 die ringe opsit wat jy op hierdie 300 van jou het, maar as daardie nie 'n 50mm lens is nie, kan ek maar daarvan vergeet...

Jy is BAIE gelukkig met daai 7weke...! 

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: my nuwe howa 300wm

Post by douw »

Hi ponkie

Nee dit is die 42mm lens. Die ouens by VLT het gesorg vir lekker naby mount. As ek reg onthou het hulle ges? dit is die basis en ringe wat op die 700 Remington pas.

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: my nuwe howa 300wm

Post by JPS »

Geluk Douw,

Lekker roer daai. Was net so opgewonde viry eerste roer. Geniet hom erg.
Ps. My .25-06 se liksens is vandag goedgekuer van 16 Mei 2011 gewag. SO ek is net so bly......

Oordie instel hier sal baie manne wees watbeter raad as ek kan gee maar hier is so bietjie siende dat die wyse manne by die herlaai naweek is en seker nie die gaan sien tot na die naweek nie ;)

Ek neem aan hy is "geboresight"? siende dat VLT die scope opgesit het. Dit behoort jou al redelik na aan die kol te bring op 100m. Indien nie skiet liefs eers op 25m en die koeel kan maar so half duim hoog wees op 25m maar moet in lyn wees met die middel. Onthou as jy stel op 25m is dit ongeveer 16 klieks vir een duim en dit is 4 klieks vir 1 duim op 100m. Dit hang ook af van jou scope se vestelling sommige stil fyner maar ek dink die Burris is 1 in 4 soos bogenoem.
Maak seker jy het 100% dooierus dw.s. rus aan voorkant en agterkant van die wapen wanner jy skiet. Voor jy stel aan die scope na 'n skoot maak ook 100% seker jy het nie die skoot getrek nie anders stel jy en stel jy sonder om regtig op lyn te kom. Veral met die 200wm wat so bietjie kan geniepsig wees. Laastens probeer om genoeg tyd tussen skote te kry vir loop om af te koel. Sommige wpens skiet op ander plekke namate die loop warmer raakas gevolg van drukpunte ens.

Groete en weereens geluk op 'n prag roer.



JP
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: my nuwe howa 300wm

Post by douw »

Hallo JPS

Baie dankie.

Ek sal hom maar op 25m begin. As ek hom 'n duim hoog het op 25m, kan ek dan aangaan na 100m? Ek het vir my vandag 'n skiet"stand" gemaak. Sal more foto opsit, julle kan my ook asb raad daarop gee. As hy reg is wil ek hom laat "powder coat"

Volgens vorige raad het ek gehoor die "fluted" loop koel darem so bietjie vinniger af?

dankie en lekker aand
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: my nuwe howa 300wm

Post by Cobus(Cobb) »

Douw, maak so...

Teiken op 25 m....loer deur loop, hou geweer stil en kry loop op kol op teiken, stel kruishare op selfde merk/kol

dan

teiken op 100 m, sit scope kruishaar op kol/blok/kruis/merkie, watookal, en trek skoot af(skiet oor stewige skietsak, voor en agter as jy kan) of jou stand wat jy gemaak het...
Kry geweer weer in presies selfde posisie, met kruishaar op selde mikpunt toe jy skoot getrek het...
Hou geweer doodstil in daai mik posisie en laat pel of iemand die kruishare van die scope stel om presies op jy skoot(gaatjie) in die teiken te wees...

Nou behoort scope in te wees maar "fine tuning" begin nou....begin instel vir jou "gebrekke"(dalk trek jy skote, wat ookal) en zero in op afstand wat vir jou werk/gemaklik is

Sterkte
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: my nuwe howa 300wm

Post by Cobus(Cobb) »

Sal baie graag jou stand wil sien....myne is al so baie ge-modify en kan dalk iets by jou leer
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: my nuwe howa 300wm

Post by douw »

LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: my nuwe howa 300wm

Post by douw »

LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: my nuwe howa 300wm

Post by DawieKotze »

Baie bly vir jou part douw! Geniet hom!

Het VLT daai ringe gelap vir jou?

Vertel gou hoe jy die nuwe loop gaan inskiet??  ;)
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: my nuwe howa 300wm

Post by BLOUVALKIE »

hallo oom douw

mooi 300 daai lyk vrek mooi

daai windbiks lyk nie so goed nie hahaha ;D ;D

lekker dag
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: my nuwe howa 300wm

Post by douw »

Baie dankie aan almal .

Ek antwoord graag:

Madako: VLT het die basis en ringe verskaf. Ringe ge"lap" en telekskoop monteer, asook ge"boresight"
           Met die inbreek van die loop is ek nie so seker nie. Ek het vroeer op die forum gelees van inbreek. Sommige raad was dat  
           dit onnodig is en ander het baie verskillende maniere gegee? Ek het gister paar skote met die geweer geskiet by
           Krokodilspruit. Sal hom maar net deeglik skoonmaak.

Blouvalkie: 'n stok ou windbuks met 'n selfgemaakte kolf wat oor 20m 'n sigaret drie keer in 'n ry kan stukkend skiet
              (my broer die skut vir die oefening), is seker nie te versmaai nie?  ;)

Pietskiet: Baie dankie en sterkte vir die wag totdat jy joune kry.

Groetnis
Douw
Last edited by douw on Sun Aug 21, 2011 8:40 pm, edited 1 time in total.
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: my nuwe howa 300wm

Post by Pvdw »

Douw mooi geweer daai, ek wag vir sy kleinboet se lisensie, ek het die 223 gekoop.

Net een ding wat ek wil s?, ek weet jy gebruik die windbuks slegs vir 'n voorbeeld maar ek wil tog noem dat jy NOOIT die loop op iets moet laat rus of aan iets laat raak as jy instel of skiet nie. Ek is soms verbaas om by die skietklub of op 'n jag te sien hoe gesoute manne onbewus die fout maak.

Geniet daai 300 en hou die lood in die lug ;) ;)

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: my nuwe howa 300wm

Post by douw »

Peet

Baie dankie.

Ek het dit nie geweet nie. Sal in die vervolg daarna oplet.

Baie geluk met die 223, sterkte vir die wag!

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: my nuwe howa 300wm

Post by iceman1982 »

Douw,
Op 25m behoort jy so duim laag te skiet. Dan behoort jou roer weer tussen 150-200 te zero. As hy om 25m n duim hoog skiet, dan gaan hy ek skat so 6 duim hoog skiet op n honderd.

Groete
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
Post Reply