Smeermiddel op dop skouer
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Smeermiddel op dop skouer
Dags? manne
Ek het geleer as mens doppe smeer mag daar nie smeermiddel op die dop se skouers kom nie, net op sy kante en nek.
Hoekom is dit so? Of is dit sommer wolhaar storie?
Dankie, groete
Ek het geleer as mens doppe smeer mag daar nie smeermiddel op die dop se skouers kom nie, net op sy kante en nek.
Hoekom is dit so? Of is dit sommer wolhaar storie?
Dankie, groete
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Smeermiddel op dop skouer
Try en kyk wat gebeur....

Dop afgeskryf! Skouer van dop het ingeduik. maar moenie bekommerd wees nie - een of ander tyd gaan met jou gebeur, soos ek wat noudie dag na jare dit WEEREENS gedoen het
Dop afgeskryf! Skouer van dop het ingeduik. maar moenie bekommerd wees nie - een of ander tyd gaan met jou gebeur, soos ek wat noudie dag na jare dit WEEREENS gedoen het
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Smeermiddel op dop skouer
MJK
Koop imperial sizing wax problem sorted by SO
Beretta
Koop imperial sizing wax problem sorted by SO
Beretta
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Smeermiddel op dop skouer
Ek lube met Spray&Cook, en het nog nooit moeilikheid gekry nie...
Groete,
Eugene
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Smeermiddel op dop skouer
Die olyfolie in spuitkannetjie werk ook goed. Laat nie die matryse roes nie. Moet egter hoeveelheid beperk sodat duike nie vorm nie.Geno wrote: Ek lube met Spray&Cook, en het nog nooit moeilikheid gekry nie...
Groete,
Eugene
Hou egter van die voorstel van grafiet. Druk dop in poeier en hervorm. Niks olie en ander gemors nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Smeermiddel op dop skouer
Maat van my reken ook daai grafiet werk soos 'n bom, sal moet kry en slf toets.
JP
JP
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Smeermiddel op dop skouer
Ek het 'n hele paar jaar terug Lyman se aerosol kannietjie case lube gekoop, gebruik dit nounog en het gelukkig nognie duike in doppe gekry nie.
Dankie - nou weet ek darem wat die storie agter die storie is.
sal maar daai Imperial wax bestel...
Dankie - nou weet ek darem wat die storie agter die storie is.
sal maar daai Imperial wax bestel...
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Smeermiddel op dop skouer
Geno
Dit was hoeka met daai spay&cook! Kon dit ook nie glo nie! Ek het weg beweeg van daai taai Layman lube
Ek het summier besluit ek kry vir my 270 ook 'n Lee Collet die. geen lube dan in geheel nodig nie - slegs elke 3e keer nodig om te lube as full size

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Smeermiddel op dop skouer
Ek het nou die dag so swart potjiie grafiet poeier gekoop by S&O en al so 100 doppe gelaai met groot plesier. Ek het wel net ge"necksize" maar die expander glip behoorlik uit die dop. Ek weet nie of daar LT probleme is nie maar vir nou werk dit lekker. Hy kos so R 80 dink ek.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Smeermiddel op dop skouer
By die ko-operasies (Senwes) verkoop hulle grafiet in 'n houer so groot soos 'n 2 liter koeldrankbottel wat ek dink 1 of 2 kg grafiet in het. Dit word vir smering op trekkers of soortgelyk gebruik. Ek het seker 2 jaar gelede R80 vir so houer betaal.Christo wrote: Ek het nou die dag so swart potjiie grafiet poeier gekoop by S&O en al so 100 doppe gelaai met groot plesier. Ek het wel net ge"necksize" maar die expander glip behoorlik uit die dop. Ek weet nie of daar LT probleme is nie maar vir nou werk dit lekker. Hy kos so R 80 dink ek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Smeermiddel op dop skouer
Lank lank gelede het my pa grafiet poeier in 'n platiek druk botteltjie ( soos neussproei ) gekoop. Die goed se naam was " Just a Puff". Ek verlang nou nog na die botteltjies, slotte se baas smeer. Seker die lekkerste puff wat jy kon gebruik en geen olie of gries om stof te gaar nie.tripodmvr wrote: By die ko-operasies (Senwes) verkoop hulle grafiet in 'n houer so groot soos 'n 2 liter koeldrankbottel wat ek dink 1 of 2 kg grafiet in het. Dit word vir smering op trekkers of soortgelyk gebruik. Ek het seker 2 jaar gelede R80 vir so houer betaal.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
henti
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Mon May 10, 2010 9:59 pm
Re: Smeermiddel op dop skouer
Daai foutjie kom my gereeld oor maar die dop is nie noodwendig afgesgryf nie ek laai die geduikte dop weer net n 0.5 gr ligter en skiet die duik weer uit sommer op die gong baan.
Groete Henti
Groete Henti
.22 Voere , .22 Hornet Brno , Sako 308 , Baikal 12ga , 1838 hollace and sons voorlaaier , Glock 19 , Winchester 1300
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Smeermiddel op dop skouer
Goeie dag trip
Jy se daai grafiet poeier wat ons in die planter se meganismis gebruik werk goed, het nogal gedink ek wil dit bietjie probeer. druk jy
sommer die dop binne in die poeier.
Groete Fanie Nel
Jy se daai grafiet poeier wat ons in die planter se meganismis gebruik werk goed, het nogal gedink ek wil dit bietjie probeer. druk jy
sommer die dop binne in die poeier.
Groete Fanie Nel
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Smeermiddel op dop skouer
Menere,
onthou net dat daar verskillende gehaltes grafiet poeier op die mark is, elk vir 'n spesifieke aanwending. Kry die fynste en suiwerste grafiet as jy dit wil gebruik om doppe deur 'n matrys wil druk.
onthou net dat daar verskillende gehaltes grafiet poeier op die mark is, elk vir 'n spesifieke aanwending. Kry die fynste en suiwerste grafiet as jy dit wil gebruik om doppe deur 'n matrys wil druk.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Smeermiddel op dop skouer
Dagse
As grafiet so goed werk, wat dink julle van Moly ?
EK het toe moly in die mode was n blik ingevoer. Min gebruik ( letterlik n teelepel is genoeg vir duisend punte) Veral vir daai lastige nekke aan die binnekant.
As grafiet werk, hoekom nie moly nie? Ek gebruik Hornady se was ( baie soos imperial en ek sal Imperial eerder gebruik as my bakkie eendag gedaan is). As iemand die spuitbottel of RCBS en Lee se smeermiddels wil he wat ek nog het, julle is welkom.
Frikkie

Cradock