Hoe Goed is Sako Doppe

Post Reply
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Hoe Goed is Sako Doppe

Post by 6mmMusgrave »

Middag manne ek het bietjie raad nodig hoe goed is sako doppe hoe vergelyk hulle met die ander maake. Wat ek kan raaklees baie goed. Ek luister aandagtig.

Groete
Jacques
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Hoe Goed is Sako Doppe

Post by Arnold »

Jacques, ek het so tyd terug dieselfde vraag gehad en die algemene opinie was dat die doppe baie goed is.

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Hoe Goed is Sako Doppe

Post by Andre308 »

Dag Jacques,

Ek skiet hulle in my 308. Hulle H2O volume is baie hoog as ek dit vergelyk met Lapua wat ek ook al gebruik het.

Die verkil tussen doppe se volume, asook hulle nek wand mates is baie naby aan mekaar.

Een ding is hulle nekke is baie dun. Op somige kalibers moet jy n bushing die he om genoeg nek tension te kry.

Groete
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Hoe Goed is Sako Doppe

Post by Arnold »

Ek moes eintlik 'n video van jou geneem het toe jy ons wys hoe baie neck tension jy gebruik op jou teikenskiet rondtes, jag jy ook so met hulle?
Wat is die kapasiteit van jou 308 win doppe?
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Hoe Goed is Sako Doppe

Post by Hein M. »

Arnold wrote:Ek moes eintlik 'n video van jou geneem het toe jy ons wys hoe baie neck tension jy gebruik op jou teikenskiet rondtes
Sal so-iets nogal waardeer ;)
SeeMoNsteR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am

Re: Hoe Goed is Sako Doppe

Post by SeeMoNsteR »

Hi Jacques.. ek het al Norma doppe uit my 300wsm Sako pakkies gehaal.
Glo dis dan so duidelik soos daglig wie Sako se doppe vir hulle vervaardig.

Groete ne
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Hoe Goed is Sako Doppe

Post by Arnold »

Het al van Sako doppe in Norma pakkies ook gehoor ;)

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Hoe Goed is Sako Doppe

Post by Andre308 »

Arnold wrote:Ek moes eintlik 'n video van jou geneem het toe jy ons wys hoe baie neck tension jy gebruik op jou teikenskiet rondtes, jag jy ook so met hulle?
Wat is die kapasiteit van jou 308 win doppe?
Kom ons se maar net dat ek nie baie glo in stywe neck tension nie.

As ek n koel wil trek op my 308 komp ammo, dan doen ek dit gou met die hand.

As jy manne vra wat by staan as ek crony, dan sal hoor dat n ES van 4ft/sek soms nie goed genoeg is nie
Image Image Image

Ek jag ook so. Met die doppe vol kruit, kan die koele nie dieper in nie, en as hulle n bietjie langer probeer word, dan keer die magesyn hom, en die lande seat hom weer met die kamer proses
Image Image Image
Post Reply