Naand almal Ek is nuut hier en sien uit na al die lekker gesels raad en lesse
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Nuwe deelnemer
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe deelnemer
Ons is maar 'n nuuskierige klomp hier en sal graag wil weet waar jy woon en waarmee skiet jy.
Baie ouens is ook nie skaam vir hul regte name nie.
Welkom Generaal!
Baie ouens is ook nie skaam vir hul regte name nie.
Welkom Generaal!
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Nuwe deelnemer
Welkom, soos gese is vertel so biekie meer
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
-
Generaal
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Mar 17, 2015 1:36 pm
Re: Nuwe deelnemer
My naam is Attie Krynauw Woon in die Hexrivier vallei Skiet 308 300wsm en besig met 6.5Creedmore aansoek
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
