Ek is nuut in die Wes-Kaap en is gewoont aan my Thabazimbi jag teie en,weet van geen plek hier waar ek n goeie jagplek kan kry vir biltong jag nie,enige plek in die wes-kaap Provinsie sal baie help!
Vir 2017 Jag seisoen
Dankie en groete!
Jagplek
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Jagplek
TDL - heh-a! Werkie so nie! Ek gaan nou iets in jou oor fluister:" stel jou eers baie mooi bekend - wat jou hobbies is, van waar en al die roere en favourites wat jy besit. Anders gaan hierdie manne jou afslag!" Eers dan mag jy vra en sal die manne jou help. Gou!
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper