Howa 30-06??
- Paul Jonker
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Wed Aug 10, 2011 2:47 pm
Howa 30-06??
Goeie Dag
Ek is nuut op die forum en die tyd wat ek al hier spandeer het het my reeds verslaaf gemaak. Ek het vanmiddag na 'n Howa 30-06 gekyk by 'n handelaar. Die prys is R 5 500.00.
Wat dink julle van die wapen? Ek sien toe op die wapen staan Made in Japan. Die verkoopsman se dat hulle baie goeie staal gebruik om die loop te maak. Nou kan ek nie agter kom of hy sarkasties is of ernstig.
Dankie
Paul

GUNS DON'T KILL PEOPLE, DADS WITH PRETTY DAUGHTERS DO
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Howa 30-06??
Welkom Paul.
Koop maar met 'n geruste hart daai Howa, jy sallie spyt wees nie.
Groete,
Eugene
Koop maar met 'n geruste hart daai Howa, jy sallie spyt wees nie.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Howa 30-06??
Is dit die prys vir n nuwe 
Neem aan dis 2de hands...
Neem aan dis 2de hands...
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Howa 30-06??
Henried,
Nuwe prys my maat, Camdix in Krugersdorp het hulle tot onlangs vir R4900.00 verkoop
Nuwe prys my maat, Camdix in Krugersdorp het hulle tot onlangs vir R4900.00 verkoop
Goed, beter, 6millimeter!
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Howa 30-06??
Heng.... 
Dis meer in my prys klas.
Dis meer in my prys klas.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Howa 30-06??
Het een in .243win en hy skiet mooi!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Howa 30-06??
Nee wat jy kan maar koop! Ek het ook 1 in 243 so ek kan hom aanbeveel.
Ek het nog net nie met myne geskiet nie

Groetnis
Ek het nog net nie met myne geskiet nie
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Howa 30-06??
Paul,
Jy gaan nie n fout maak met n Howa nie, hulle is baie goeie waarde vir geld.
Mooi loop
(Ek sit en wonder nou of van die slim manne nie op die forum een of ander sensus post kan maak waar die manne wat howa's het net kan kliek as hy een het. Sal dan n goeie indekasie kan kry hoeveel Howa's is tussen al die forum lede.)

Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Paul Jonker
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Wed Aug 10, 2011 2:47 pm
Re: Howa 30-06??
So dit lyk darem of die yster een is wat ek met geruste hart tussen die manne uit sy geweer sak kan haal.
Dankie vir insette
Dankie vir insette
GUNS DON'T KILL PEOPLE, DADS WITH PRETTY DAUGHTERS DO
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Howa 30-06??
my mother has a Howa 
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Howa 30-06??
Nee wat Paul verseker! As eenege man vir jou iets se oor die Howa dan vra jy vir hom waar in die wereld gan jy n geweer koop van die selle kwalityd en akkuraathyd as n Howa, jy skiet sommer met fabrieks ammo duim groperings. Dit alles vir R5500. Al probleempie is die sintetiese kolwe van ,van die modelle.
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Paul Jonker
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Wed Aug 10, 2011 2:47 pm
Re: Howa 30-06??
Ja die kolf is sinteties en dit het sy voordeel behalwe mooilyk. die Howa kan ook hout kolwe op h? maar dit is blykbaar nie goeie kwaliteit nie. Sal as dit moontlik is later dan die kolf vervang met hout - as dit 'n noodsaaklikheid word.
GUNS DON'T KILL PEOPLE, DADS WITH PRETTY DAUGHTERS DO
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Howa 30-06??
Paul
Sit sommer van die start af vir jou n laminate kolf op, hulle is nie baie geld as jy hom van die USA bestel nie.
Groetnis
Sit sommer van die start af vir jou n laminate kolf op, hulle is nie baie geld as jy hom van die USA bestel nie.
Groetnis
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Howa 30-06??
Nee, nee. Koop nou eers die geweer. Skiet dan die kolf tot hy moeg is. Sit dan eers 'n ander een op. Of gouer as jy wil.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Howa 30-06??
Daai kolwe is sommer van die begin af al moeg.
Groetnis
Groetnis
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Howa 30-06??
As ek 'n stuiwer in die armbeurs kan gooi.. laat die geweersmit die loop dalk met 'n borescope beloer..
Ek weet die loop gaan nie binne lyk soos 'n bench loop nie, maar soms spring die tooling bietjie of is daar masjien merke in die kamer of keel van die loop..
So, as daar twee of 3 van die selfde roere is, kyk hulle bietjie deur met die borescope.. kan jou an die einde van die dag net daai bietjie ekstra gemoedsrus gee..
Ek het 'n dikloop 243.. van alles in die geweerkas word hy gewoonlik eerste nader getrek.. hy staan net agter die LM4....
Loop OOP!!
JM

.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Howa 30-06??
SJSJ wrote: Paul
Sit sommer van die start af vir jou n laminate kolf op, hulle is nie baie geld as jy hom van die USA bestel nie.
Groetnis
Dink ons het al daaroor gepraat toe jy hier was - Pas daardie laminated kolwe by 'n geweer met 'n dun loop? Of lyk hy beter op 'n geweer met 'n semi- / bullbarrel?
Groetnis!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Howa 30-06??
Die ou howa sintetiese kolwe was nie. Dis hoe ek dit het
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Howa 30-06??
Paul
Jy kan maar daai Howa met n geruste hart koop, een van die sterkste slot aksies wat daar is, iewers anders op die forum het iemand n video toets geplaas waar pressure toetse op aksies gedoen was en van almal Sako, Remington noem dit was die Howa slot aksie die sterkste. Baie mense koop net die aksie as hulle pasmaak gewere wil laat bou, so later as daai loop klaar geskiet is sit jy nog met n aksie wat jy weer vir amper die selfde prys gaan verkoop as jy hom ooit in jou leeftyd klaar geskiet kry. Wat akuraatheid betef hy loop presies al wat jy kan doen nadat jy die geweer gekoop het en dit moet maar oor die algemeen met alle gekoopte gewere gedoen word is vat hom dat n wapensmid die aksie vir jou bed. Die kolf is seker nie een van die mooistes nie en as jy kan bestel klaar die een met die sintetiese kolf effe duurder maar virseker die moeite werd. Die hout kolwe is ook glad nie so sleg nie ek het al baie erger gesien.
Voorwaar die beste waarde vir geld geweer huidig op die mark.
Blok

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Howa 30-06??
Net so paar van hulle gelamineerde kolwe, as ek reg is kan jy besluit watter kolf jy by watter loop he en hom dan so bestel vir die ekstra paar rand dalk glad nie n slegte idee nie, of as die geld druk koop die sintetiese een en bestel net later vir jou n Boyds kolf.
Blok

Blok

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Howa 30-06??
Beter geweer vir daardie geld kan jy n?rens kry, en hulle is baie akkuraat. Spandeer eerder so bietjie meer en koop die een soos in die boonste foto hierbo, die groen een, en jy het klaar gekoop. Daardie spesifieke kolf vorm is vir my persoonlik een van die lekkerste kolwe wat ek nog ooit hanteer het.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Howa 30-06??
Waar kan ek van Howa's beloer en een koop? Verder, watse grein punte kan hy skiet teen watse snelheid. Dankie vir die raad
ek soek nog wapens...
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Howa 30-06??
More
As jy goeie pryse vir n basiese model wil he bel Camdix in Krugersdorp, hulle verkoop vanaf R4900.00
Groete
Cobus
As jy goeie pryse vir n basiese model wil he bel Camdix in Krugersdorp, hulle verkoop vanaf R4900.00
Groete
Cobus
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Howa 30-06??
Koop met 'n geruste hart
http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?p=66457#p66457
Ek het my plestiek afgehaal, net omat ek nie van plestiek hou nie.
As ek meer tyd aan die herlaai spandeer sal ek klein groepe kan skiet, maar ek kry darem die gonge tot op 385m gelui
165g Hornady Interlock @ 2750fps

300Winmag
Re: Howa 30-06??
As hulle maar net vir my 'n 6.5x55 Howa wou inbring ....
Nou moes ek dubbel die geld
vir die CZ betaal!
vir die CZ betaal!