Bevestiging van QL berekeninge

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
hennief
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am

Bevestiging van QL berekeninge

Post by hennief »

More julle

Dis my eerste keer wat ek self met Quickloads werk.
Ek het aanwysings gevolg soos deur van die slim manne saamgestel is, maar wil net vra of iemand asb so gaaf sal wees om my berekeninge en volgende stappe te bevestig?

Tikka T3 300 win mag
155gr Nosler Custom Competition
TPL 85mm
S385 lot 15
CCI 250 primers
Case length average 66.37mm
Case volume average 94.63gr H2O
Loop lengte 618mm

74gr average spoed 2809fps
75gr average spoed 2863fps
76gr average spoed 2913fps
77gr average spoed 2991fps
78gr average spoed 3058fps

Ek het 78gr en 3058fps gebruik om burning rate factor aan te pas vir kalibrasie.
My berekeninge is vir node 4 met spoed van 3233fps, maar ek is bekommerd dis dalk bietjie nady aan hoë druk.
QL 300WM.jpg
Indien julle saam stem met die berekeninge, sal die regte aanslag wees om so 2gr ligter as QL se voorspelling te begin en in inkremente meer te laai en weer spoed bevestig?

Enige raad en voorstelle sal baie waardeer word.

Groetnis

Hennie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Bevestiging van QL berekeninge

Post by tripodmvr »

Hennie, ek het ander waardes vir S385 gebruik en kom baie naby aan jou waardes uit.

Net 'n vraag - is die spoed met 'n Magnetospeed gemeet? Jy het dit nie genoem nie.

Ek sou 82gr laai en die berekening so bevestig. Die'lading sal wys hoe die dryfmiddel teen hoër druk presteer en dan kan jy maklik aanpas. Druk is wel hoog, maar nog binne perke.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
hennief
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am

Re: Bevestiging van QL berekeninge

Post by hennief »

Middag oom.

Spoed gemeet met chrony so tussen 3 tot 4 meter voor die loop.
Die baanuiteg laat ongelukkig nie toe vir 5m nie.
Is my aanpassings aan die dryfmiddel reg of is daar iets anders wat oom sal voorstel?

Groete

Hennie
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Bevestiging van QL berekeninge

Post by tripodmvr »

4gr is 'n redelike sprong. Vir veiligheid kyk dan na 81, 81.5 en 82gr ladings en kyk hoe die spoed reageer. Ek het 10vps by jou spoed bygetel om trompspoed te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
hennief
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am

Re: Bevestiging van QL berekeninge

Post by hennief »

Dankie oom. Ek laat weet oom hoe dinge uitwerk.

Groete
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
Post Reply