Raad asb. My skoonpa het my sy jaggeweer gegee en ek moet hom op my naam kry. Ek het "competency" gedoen , en my kluis is reg. Waaroor ek nie seker is nie is of sy lisensie wat hy seker in die 80's gekry het nog geldig is.
Wat is die stappe wat ons moet volg?
Dankie
Sent from my iPad using Tapatalk
Wapenlisensie
- ivanlotter
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Wed Feb 03, 2016 8:21 pm
Wapenlisensie
.177, .22, 270WIN, 38SPCx2
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Wapenlisensie
Is dit nog die groen kaartjie lisensie of in die ID boekie? Sover ek verstaan is dit nog geldig.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
