Hulp met ATN

Post Reply
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Hulp met ATN

Post by NicoSmit »

'n Vriend van my het vir hom 'n ATN aangeskaf en Woensdag aand was hy saam met my uit vir so bietjie jakkals jag dis toe dat die man probleme optel met sy nv die usb plug het erens dis gegaan en hy kan nie die eksterne batt pak gebruik nie is daar iemand of weet iemand van iemand wat dit kan regmaak hier in SA die ATN is 2de hands gekoop Hy het tot Woensdag aand nog 100% gewerk
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
Post Reply