Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
As julle so lekker resepte het vir lewer, hoe kan mens dan daai lekker pofadder maak?
Ek het dit een keer in Bela bela geeet by 'n boer wat ons gaan kuier het en nie weer so lekker
een geproe nie. Die slaghuise sinne is nie so lekker nie.