Hoe gemaak met jakkalse optel in die nag
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Hoe gemaak met jakkalse optel in die nag
More Manne
Hoe maak julle om presies merk en min of meer afstand te hou as n jak in kom in die nag waar hy dan geskiet is. Ek kyk maar altyd vir iets op die horison vinnig en probeer om die merk te onthou.
Baie kere skiet mens 2 of selfs meer in n fraksie en mens vergeet soms by watter bos/boom hy nou gele het. Het saterdag aand 7 jakkalse geskiet op 2 stands maar het net 4 op getel. Dit is nogals iriteerend om 20 min plus op n staan plek rond te loop en jakke te soek.
Enige raad sal waardeer word
Groete

.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Hoe gemaak met jakkalse optel in die nag
Ja nee, veral nou wat die gras so lank is. Ons probeer maar altyd dat die 'hek oopmaker' die 2de een se plek vat en onthou.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Hoe gemaak met jakkalse optel in die nag
Goeie dag toelie
Ek skiet net by my self. Ek gee my drywer R100 vir elke jakkals wat opgetel word. As hy jak nie kry kry hy nie sy R100 nie. So hy sit wakker.
Groete
Ek skiet net by my self. Ek gee my drywer R100 vir elke jakkals wat opgetel word. As hy jak nie kry kry hy nie sy R100 nie. So hy sit wakker.
Groete
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hoe gemaak met jakkalse optel in die nag
Cobus het een keer gese hy gebruik daai lazers wat jy by die vlooimark koop wat hy dan somer met prestiek erens naby hom vas plak, as die jak le merk hy hom dan met een van die lazers
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Hoe gemaak met jakkalse optel in die nag
Ek het daai raad van Cobus geprobeer maar toe verloor ek die lazer nog voordat ek hom kon gebruik
Het ook al baie so verloor maak my maar redelik ongelukkig jy soek hom maar aan die hakke
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Hoe gemaak met jakkalse optel in die nag
http://i584.photobucket.com/albums/ss287/gman21_03/Nick.jpg
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Hoe gemaak met jakkalse optel in die nag
Dankie vir die raad manne, ja die ekstra ou help kyk maar is nie altyd moontlik om presies die rigting te sien waar die skoot klap nie. Ek het my jack al saam gevat maar eish die mannetjie is besig. Sal seker later n hond moet leer om saam te gaan.
Ek dink nie juis dat daar veel tyd gaan wees om n liggie/laser op die tralies te plak as daar 2 of meer in kom nie
Ek dink nie juis dat daar veel tyd gaan wees om n liggie/laser op die tralies te plak as daar 2 of meer in kom nie
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoe gemaak met jakkalse optel in die nag
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170202/8205798174bb32e2b56800b7b6733810.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Hoe gemaak met jakkalse optel in die nag
Lyk my n hond is maar die enigste beste opsie. Nogals gesien dat die nuwe Cat fone met n Flir uit kom. Wonder of hy sal werk om n jak op te tel
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Francois Hugo
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am
Re: Hoe gemaak met jakkalse optel in die nag
Toelie,
Ek sukkel self met die probleem
My ou jagmaat is uitstekend met dit, maar ek is geneig om tonnelvisie te kry as ek daai bogger begin volg met die dimmer aan en dan as die skoot geklap het.... dis waar die moeilikheid begin!!
My jagmaat kan nie altyd saam nie so dan gebruik ek ander drywers en die is gewoonlik of reeds aan die snork of toetentaal rigting en veral afstand beduiweld
Ek skiet gewoonlik by my skoonpa en as ek die jakkals nie kry nie, merk ek maar die plek en hulle gaan soek die volgende dag as dit nodig is, gewoonlik met die skaaphond en Jack Russel. Gewoonlik as daardie lekker doef geluid na die skoot se loop gehoor word en die oe verdwyn dan is ek nie daarna gepla nie, maar partymaal as jy hulle nie kry nie begin man maar twyfel
Wel na die lang relaas... ek dink honde is die oplossing, dit werk by my skoonpa die volgende dag, maar ek doen dit nie vir geld nie, so dan is dit sekerlik 'n ander saak.
As man geld uit die jag maak is dit natuurlik nodig om die jakkals te kry, maar hoe man daardie hond heeltyd laat stil sit, wonder ek!!
Groete uit die Namakwaland.
Francois

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hoe gemaak met jakkalse optel in die nag
Mac en Geens se planne bly maar beste.
Ek vat een aand my Swaer en Sussie saam uit (iets wat sy wou doen voor sy en kanker saam hier weg is...bucket list sê ons maar)
Nou hy is 'n veldman, maar sy was effe meers stadsmens, tog lief vir buitelig.
Ek laat hulle toe lekker by bakkie se neus sit, op kampstoele...
Skiet 7vlekke op daai een stand in 3 ure....sy begin toe koud kry en ons pak op.....hy vat handflitsie en gaan tel eers 4 en toe 3 op....nie een mis geloop nie..almal so tussen 80m en 210m weg.....
Hy wou noggie weer saam uit nie.
Cheers

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Hoe gemaak met jakkalse optel in die nag
As jy die Burris Eliminator scope het met ingeboude range finder of as jy 'n pel met langs jou met rangefinder dan kan die jak(e) se afstand mos gemeet word as die skoot klap. As jy min of meer die rigting het dan kan jy most loop tot by die afstand wat gerange is en behoort so hom vinnig te kry.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hoe gemaak met jakkalse optel in die nag
Cobus vergeet om te noem van die GPS. Hy stel sy stoelposisie vas en kry dan 'n persoon om op die lyn na die jakkals te gaan staan. Met die soekfunksie van die GPS aan, soek jy nou die stoel se posisie. Die GPS dui nou die rigting aan en jy kan nou wegloop van die bakkie op daardie spesifieke rigting. Die GPS help jou dus om lynreg na die jakkals toe te loop. Dit keer dat jy weens die ongelyke veld afdwaal van die korrekte lyn. Met baie van ons soekpogings is ons nie baie ver van lyn nie. Wit pens van die haghals help om hom te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Hoe gemaak met jakkalse optel in die nag
Naand Toelie. My bakkie word oorgetrek met n net. So wanneer ek n jakkals skiet knyp ek n wasgoed pennetije onder die loop vas. Dit gee altyd vir my die lyn aan wat ek geskiet het. Ek draai my stoel in die rigtinting en loop dan die lyn wat ek geskiet het. Ek lig met my laser na my skietlig op die stoel om net seker te maak dat ek oplyn bly. Mens kry nie n 100% optel syfer nie maar is bitter naby. Werk goed vir my in ons ruigtes.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Hoe gemaak met jakkalse optel in die nag
Daar is regtig nie tyd om te range vir my in die aand nie, hetsy voor of na die skoot.
Gps sal seker werk maar as 3 binne 30sek geskiet word is daar ook nie tyd vir die gps nie.
Wasgoed pennetjie manier klink nogals fool proof, sal n merker probeer neer sit in sulke gevalle en kyk hoe dit werk.
Nogals gesien mens is geneig om afstand te oor skat as mens die jak loop op tel. Dink dan die skoot was 150m plus dan le die bogger eintlik 80m van die bakkie af, kry heelwat daai geval met die terug loop na die bakkie toe.
Wonder weereens oor die flir op die cat fone?? Enige iemand so foon wat meer detail kan gee
Groete
Gps sal seker werk maar as 3 binne 30sek geskiet word is daar ook nie tyd vir die gps nie.
Wasgoed pennetjie manier klink nogals fool proof, sal n merker probeer neer sit in sulke gevalle en kyk hoe dit werk.
Nogals gesien mens is geneig om afstand te oor skat as mens die jak loop op tel. Dink dan die skoot was 150m plus dan le die bogger eintlik 80m van die bakkie af, kry heelwat daai geval met die terug loop na die bakkie toe.
Wonder weereens oor die flir op die cat fone?? Enige iemand so foon wat meer detail kan gee
Groete
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Hoe gemaak met jakkalse optel in die nag
Dink dis veral 'n problem met nagsig.Ouens wat uitwerk moet daai jakke kry daai selle nag.Ek wat nie uitwerk nie merk net my stand op die gps en gaan kyk gou die volgende oggend as ek hulle nie kon kry nie. Spaar baie tyd.
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Hoe gemaak met jakkalse optel in die nag
Sit klein, gekleurde yskas magnetjies op jou stoel se boks of raam. As jy 'n jak skiet sit jy 'n magneet op die tralies soos jou stoel na die rigting staan waar jy jak gedood het.
Ander metode is om jouself gewoond te maak dat jou tralies soos 'n horlosie werk, met die kajuit as 12uur. Onthou dan net die "tye" waar jakkies lê. Dit verg oefening, veral as jy moeg raak tussen staanplekke.

Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
Vaalbos
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Feb 27, 2014 11:32 am
Re: Hoe gemaak met jakkalse optel in die nag
Daai een langs my wys hulle uit. Sonder hom tel ek net so 60% op.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.