HI almal,
Ek bly in Pretoria en wil net graag weet waar is die beste plek (volgens julle) om ordentlike vlakvarke te skiet, want soos julle almal weet is hulle nie meer goedkoop nie. Teen die gemiddelde prys van R500 (vir n sog) Wil ek graag weet waar ek waarde vir my geld kan kry.
By voorbaad dankie vir julle kommentaar.
beste plek vir varke
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: beste plek vir varke
Baltimore/Tolwe in Limpopo het ek groot varke geskiet. Die goed se tande raak lekker vris daar maar 'n ou vark met groot tande skop jy nie onder elke bos uit nie, geluk moet maar aan jou kant wees...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!