Lion hunt
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lion hunt
Ek dink een van daai skote was dalk in sy broek en nie uit die geweer nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Lion hunt
Janee daai was n redelike "close shave"
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Lion hunt
Miskien 'to close for comfort' as jy my sou vra
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Lion hunt
hmm
wonner hoe het sy onnie gelyk na die episode

wonner hoe het sy onnie gelyk na die episode
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Lion hunt
Kyk hoe trek die leeu sy gesig voor hy val ek sweer hyt die reuk gekry.

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Lion hunt
Jul kan mos sien hy le/sit nog so paar sekondes voor hy opstaan, hy druk seker net nog die laastes uit.. 
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Lion hunt
Daai perd sit darem ook op 'n sleg plek
. Sy maters kon hom netsowel raakgeskiet het 
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Lion hunt
Dis nou wat mens noem Dangerous Game Hunting, nie iets wat mens wil he moet gebeer nie maar anderdag as daai leeu teen die muur hang en hy met n glasie wyn voor die kaggel sit en terug dink, dan eers brand n man se hart terug vir daai fair chase.
Dis tog waaroor dit gaan as jy eendag oud is en terug te kan dink aan al die gebeure in n mens se lewe.
Blok
Dis tog waaroor dit gaan as jy eendag oud is en terug te kan dink aan al die gebeure in n mens se lewe.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Lion hunt
iemand het nou die dag op n post gese " ou vrou gee my n skoon onnerbroek ek het my nou lelik vir die leeu vererg"

hahahahaha!!!!!!!!!!!!!
daai ou het nie eiers nie of hulle is van tungsten gemaak
iedergeval hy mag maar n rukkie sit voor hy opstaan 
hahahahaha!!!!!!!!!!!!!
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Lion hunt
Dit is Johan Calitz hier met die pet en Ronnie as ek reg onthou wat die leeu geskiet het.
Hulle het die leeu op gevolg nadat n vroue jagter die kat die vorige dag met 375H&H gekwes het.
Johan het dit baie duidelik gemaak in sy kursus materiaal dat n leeu wat nie gekwes is nie baie maklik om dop met n goeie skoot plasing van n meduim kaliber soos n 30 06 en 180gr
Maar kwes hom en laat hy goed moerig raak is die min kaliber n 450 Watts om hom gestop te kry as hy die V8 op start en oppad is.
Ronnie het presies gedoen wat hy moes deur af te gaan en op sy kniee te gaan sit toe die leeu in kom.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Lion hunt
Gerhard, jy is reg. Johan Calits moet sekerlik een van die top ph's in die wereld wees.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Lion hunt
Ja hy is...
En selfs hy het Buffel gery in sy loop baan.
En selfs hy het Buffel gery in sy loop baan.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Lion hunt
Gerad
Het hy buffel gery of het die buffel hom gery?
Jy jou kursus by hom gedoen ? Ek weet n ie of hy en Kobus Schoeman nog saam ph skool aanbied nie.
Groete
Jacques
Het hy buffel gery of het die buffel hom gery?
Jy jou kursus by hom gedoen ? Ek weet n ie of hy en Kobus Schoeman nog saam ph skool aanbied nie.
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Lion hunt
Buffel het hom getrap...
Johan en Oom Kobus doen nie meer die PH Skool nie.
Oom Kobus doen nou sy eie ding al hoewel die twee groot vriende is.
Oom Kobus het een dag so geskerts oor die "Ou Manne" wat Buffel gery het al en hulle nog steeds jag. Soos ek verstaan het Johan lelik seer gekry en was dit n wonder werk dat hy dit oor leef het. Dit het in Oos Afrika erns gebeur soos ek dit verstaan het.
As ek een dag die Power Ball wen (R100 Mil) gaan ek by Johan jag .... he he he

Pikkie
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Fri May 14, 2010 4:15 pm
Re: Lion hunt
Daai man gee een tree links so dat hy nie gly nie!!!!