Anc dieet

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Anc dieet

Post by BLOK »

Twee krokodille sit langs 'n moeras naby die meer en gesels.
Die kleiner een s? aan die grote: "Ons is dieselfde ouderdom en as
kinders
Was ons ewe groot, maar nou is jy baie groter as ek. Hoe werk dit?"

"Wel," s? die grote, "wat eet jy?"
"Politici, nes jy," s? die kleintjie.

"Hmm. En waar vang jy hulle?"
"Aan die ander Kant van die moeras, naby die ANC-parkeerplek by die
Uniegebou."
"Dis waar ek ook opereer," s? die grote. "Maar hoe maak jy as jy hulle
Vang?"
"Wel, ek kruip onder hul BMWs in, gryp hulle aan die been as hulle
uitklim,
Skud die uit hulle uit en eet hulle."
"Aha!" s? die groot krokodil. "Dis waar jy die fout maak. Jy kry niks
Voedsaams in op daai manier nie, want teen die tyd dat jy al die
uit 'n
ANC-politikus geskud het, bly daar net 'n poephol met 'n aktetas oor."
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: Anc dieet

Post by martinf »

;D :laugh: ;D :laugh:
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Anc dieet

Post by Beretta »

Blok
Baie goed ;D ;D ;D ;D
Beretta
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Anc dieet

Post by PITSMIT »

blok ek het nou so gelag dat die hoesbui eers moes bedaar het

dis n great grappie
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Anc dieet

Post by SV MAD (Henk) »

;D ;D ;D
ek soek nog wapens...
Post Reply