Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Nog nie gesien dat altwee horings so lyk nie, maar het een keer by iemand n trofee gesien wat net die een horing so gebuig was maar nie so lank nie, was wel een tyd n gemsbok by ons in die kalahari wat ook so agteroor gekrulde horing gehad het.
Piet jy moes mos al een gesien het, vir n man wat so baie soos jy kudu's skiet kan ek nie glo jy ken dit nie
Blok
ps. ons mag blykbaar nie meer fotos van die kwaliteit en kaliber plaas nie, pasop jy nie oor die fingers getik word nie foxie
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
Het al gesien nou net n vraag was die hoef nie ook misvor nie - iets soos dwargie skoene. Die een wat ek gesien het het ook sulke omkrul hoewe gehad
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Op die eerste foto het dit vir my gelyk of hulle die jagters se gesigte om een of ander rede gesensor het, tot ek die tweede foto sien. Daardie horings bly 'n snaakse verskynsel en het seker ook trofeewaarde, maar ek verkies die normale skrultakke.
In die slaghuis in Colesberg se hoofstraat hang ook so n shouldermount van een
met perfekte krul horings, lyk kompleet of hy met twee sirkels langs sy kop loop.
Ek het n foto iewers van dit, sal soek en opsit.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."