Page 1 of 1

Boerewors resep

Posted: Wed Nov 30, 2016 2:33 pm
by Johan7
Gee dan daar 'n lekker boerewors resep manne! Ek soek 'n skoon boerwors : geen ge-tamatie; of kerrie-; of kaas-; of knoffel-; of iets van die aard nie, net 'n skoon boerewors waarmee ek my gaste se voete onder hulle kan uitslaan. Ek is al so moeg vir "lawwe" boerewors wat na niks smaak nie. Ek wil so 30kg maak, so hy moet kan goed vries vir tot so ver as 6 maande as dit moet.

Re: Boerewors resep

Posted: Wed Nov 30, 2016 2:54 pm
by Chris (vdB)
Hi Johan

Ek het onlangs weer n' bach gemaak wat mooi gekom het. Pak Oumas Boerewors spice van Crown. Dan gooi ek nog n' koppie fyn koljander by, want ek hou van baie koljander smaak in wors en van die 2 liter water wat moet by kom gooi ek n' groot bottel Worshester sous by en die res water. 21kg vleis en 9 kg brisket vet

Re: Boerewors resep

Posted: Wed Nov 30, 2016 3:30 pm
by Chevvy SS
Attie wors 2.docx