BASA 26 Nov info.

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

BASA 26 Nov info.

Post by Frederik »

This serves as a friendly reminder for the upcoming annual Prize Giving Shoot on the 26th of November 2016.



Let’s end the year with a Big Bore BANG !!!

Excitement with a leopard that does not want to die…
3 Ranges with 14 – 16 shots in total; depends on your ability to sort out the angry leopard.
Registration starts @ 7:00
Opening @ 7:30
Shoot starts @ 8:00
Coffee and rusks ready for you early the morning – Free
Delicious burgers and cold drinks on sale throughout the shoot until 2:00 – Please give your support
BASA sponsored Braai after the prize giving. PLEASE BRING YOUR OWN CUTLERY.
A not to be missed Auction with special items such as hunts, knives and many more.
Camping available Friday and Saturday evening – come and join us.
Final Prize awarding for the year.



See you there!

Lede R150, nie lede R250 jy hoef nie met 'n groot kaliber te kom nie bring jou bos geweer en kom toets jouself.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: BASA 26 Nov info.

Post by DWB »

Dit klink na vet pret, sien julle daar!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Edu
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 79
Joined: Tue Aug 02, 2016 4:09 pm

Re: BASA 26 Nov info.

Post by Edu »

Waar word hierdie gehou?
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: BASA 26 Nov info.

Post by Frederik »

Askies vergeet om te noem Fred Everett range in Bronkhorstspruit op die R25, afdraai net so 5km uit die dop Groblersdal se rigting

As jy wil boek kan jy admininfo@bigbore.org kontak of na www.bigbore.org gaan besoek.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: BASA 26 Nov info.

Post by Frederik »

Wie van die Jaracal lede gaan kom?
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: BASA 26 Nov info.

Post by Stefan764 »

Eks daar
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: BASA 26 Nov info.

Post by Frederik »

Sien jou Saterdag Stefan, sien daar is 120 jaracal lede met 375 kalibers maar almal bly maar seker in kluis en stof opgaar. >:D

Bring jy jou groot kettie saam of wil jy weer met my peashooter skiet soos op Ellisras?
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: BASA 26 Nov info.

Post by DWB »

My doppe is al geprep en reg, wag net vir my koeels om te arriveer dan is ek ook reg vir sports!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: BASA 26 Nov info.

Post by Capt. Yoda »

Aai selfde dag wat Steve op die plain is....
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: BASA 26 Nov info.

Post by alecjohnson »

Frederik wrote:Sien jou Saterdag Stefan, sien daar is 120 jaracal lede met 375 kalibers maar almal bly maar seker in kluis en stof opgaar. >:D

Bring jy jou groot kettie saam of wil jy weer met my peashooter skiet soos op Ellisras?

Betaal jy my dieselgeld en ek is daar by elke Big Bore! :'(

Ek het net 212lieter nodig om te gaan deelneem! :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: BASA 26 Nov info.

Post by Frederik »

Jammer Alec, ons behoort teen volgende week die jaar se program te hé dan sal ek dit opsit en miskien kan jy dit beplan met trippie stad toe?
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: BASA 26 Nov info.

Post by alecjohnson »

Frederik wrote:Jammer Alec, ons behoort teen volgende week die jaar se program te hé dan sal ek dit opsit en miskien kan jy dit beplan met trippie stad toe?
Baie dankie sal kyk hoe hy in my finansies inpas! Ek het sopas 'n huis vir my gekoop ;D
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: BASA 26 Nov info.

Post by Frederik »

Dit het lekker gereen gisteraand maar vandag lyk baie goed vir wonderlike dag op die baan. Party het al gister gekamp en ander sos DWB is al vroeg op die pad. Sien julle daar.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: BASA 26 Nov info.

Post by DWB »

Was 'n baie lekker skiet gewees!

Die tel area op die BASA teikens is almal so groot soos die agterent van 'n coke blikkie, so fyn skiet is aan die orde van die dag.

Die bane was as volg:

Baan 1
Lee geweer op tafel
Op fluitjie laai 1 rondte en skiet na buffel brein deur chrony
Skuif na posisie 2, laai een rondte, skiet H/L skoot op Renoster
Laai nog 1 rondte, skiet brein skoot op Bobbejaan
Skuif na posisie 3, laai 2 rondtes, skiet 1 breinskoot op Bobbejaan, skiet 1 H/L skoot op buffel










Baan 2
Geweer met 1 rondte in magasyn op tafel
Op fluitjie tel geweer op, maak slot toe en skiet 1 brein skoot op seekoei wat vir jou kyk
Skuif na posisie 2, laai een rondte uit belt, skiet 1 x brein skoot op seekoei wat dwars staan
Skuif na posisie 3 (reg lanks 2), laai 2 skote, skiet 'n maksimum van (Laai nog as jy moet) 3 skote na luiperd H/L area, indien die skoot die regte plek tref val die teiken
Laai en skiet 1 brein skoot op luiperd (Luiperd teiken op so 45m)




Baan 3
Geweer met 2 rondtes in magasyn, slot oop
Op fluitjie, skiet 2 H/L skote op swart maanhaar leeu wat dwars staan
Beweeg deur hek na posisie 2
Sodra jy deur die hekkie is begin die sekondes aftel en die 2 leeus wat reguit vir jou kyk begin weg draai
Laai 2 rondtes (eers as jy deur is) en skiet regterhandse leeu 1 H/L skoot, skiet linkerhandse leeu 1 brein skoot
Laai nog een rondte en skiet brein skoot op leeu wat vir jou sit en kyk





Last edited by DWB on Tue Nov 29, 2016 6:57 am, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: BASA 26 Nov info.

Post by Frederik »

Ja was weer baie interesante dag wat jou vernuf baie goed uitgetoets het enige telling van 7 en op vir die dag was 'n goeie telling. Volgende skietdag is 6 Feb 2017.
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: BASA 26 Nov info.

Post by Smitstertjies »

Wie is die brawe ou wat sy chrony op die spel geplaas het? :): :):
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: BASA 26 Nov info.

Post by Hercules Louw »

Die chrony was geen probleem nie, jy kon hom maar skiet dan is hy joune, sy prys (R3000) was op hom geplak.

Dit was die eerste keer dat ek 'n BASA skiet bygewoon het en dit was regtig 'n lekker dag gewees. Die skiet was baie tegnies en die tel-areas klein sonder enige sigbare aanduiding vanaf die skietpunt - jy moes baie mooi vooraf op die voorbeeld teikens kyk waar om te skiet. En daai leeus wat so vinnig wegdraai was regtig moeilik, teen die tyd toe ek klaar gelaai het en my geweer optel, het die eerste een begin wegdraai!

Baie dankie aan die BASA manne vir 'n besonderse lekker skietdag.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: BASA 26 Nov info.

Post by Frederik »

Martin dis die Basa chrony you shoot you replace. Dit is seker al nommer 4 wat nie sleg as jy in ag neem dat hy gemiddeld in 4 shoots per jaar gebruik word.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: BASA 26 Nov info.

Post by Frederik »

Hercules hoop om jou weer daar te sien.
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: BASA 26 Nov info.

Post by Hercules Louw »

Dankie Frederik, ons sal graag weer wil bywoon.

Is daar iewers 'n plek waar 'n mens die resultate van die dag kan sien?
En weet jy dalk hoe die formules werk vir die berekening van jou telling, ek het verstaan die kaliber, gewig van die koeël, trompsnelheid en die tyd wat jy neem om 'n spesifieke baan te skiet word alles in ag geneem.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: BASA 26 Nov info.

Post by DWB »

Baie geluk aan oom Hercules en sy seun wat toe nou sommer 1ste en 2de plekke vir die dag vat!

Geluk ook aan die Jaracal manne wat die top 10 vir die jaar gemaak het:

Benand Els 1ste
Christo Els 2de (Rigby)
Frederik 10de

Die scores is nog nie op die website nie, as hulle dit opsit sal ons dit sommer hier laai.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: BASA 26 Nov info.

Post by DWB »

Punte aangeheg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: BASA 26 Nov info.

Post by Geno »

As 'n .416 teen .338WinMag specs skiet, tel dit steeds as Big Bore? >:D ;D
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: BASA 26 Nov info.

Post by Frederik »

Geno, ja dit laat toe dat mense met ligter koele kan kom skiet onthou die punte sisteem werk op energie ook. So hoe hoër jou energie hoe groter is jou handicap.

Baie van die juniors begin so by BASA skiet met koeel gewigte wat laer is as normaal. So minium om te kwalifiseer is 9.3 mm kaliber vir die dag se kompetisie. Basa is ook nie daar vir wie eerste kom nie maar hoe goed jy teen jouself vaar en jou gereedskap. As jy nou koeel gewig en spoed uit die prentjie uit haal tel hits meer as enigiets. En dit is hoe manne soos ek en vorige kere met 375 en 9.3 kalibers teen .500's kan kompeteer.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: BASA 26 Nov info.

Post by Frederik »

Sien ek het fout gemaak volgende shoot is 4 Feb 2017 nie 6 Feb.
Post Reply