Goeie dag almal soos julle kan sien het ek sopas aangesluit en sien uit om van almal se lekker stories en ervaringe te hoor en ook kennis te deel.
Ek woon in Ngodwana Mphumalanga en verkies stap en jag bo skuilings ensovoorts.
Jag met 30.06 en jag net vir die pot nie geintereseerd in trofees nie maar skroom ook nie om een te vat as hy my kom tart nie.
Nuwe man op die blok.
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Nuwe man op die blok.
Baie welkom hoop jy geniet dit hier.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Nuwe man op die blok.
Baie welkom. Ek is seker jy sal dit geniet hier
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Nuwe man op die blok.
Welkom sien jy het n lekker kaliber.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe man op die blok.
Welkom Tjomma
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Nuwe man op die blok.
Welkom tjomma
reguit skiet my maat
Neef
reguit skiet my maat
Neef
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe man op die blok.
Dagse Tjomma en baie welkom, vertrou jy sal dit geniet hier saam ons.
Gaan sit gerus jou naam by die 30-06 bende hierso http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 3F#p622803
Sien uit na jou deelname.
Gaan sit gerus jou naam by die 30-06 bende hierso http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 3F#p622803
Sien uit na jou deelname.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD