Primos Trail Camera No Glow 12ML 60LED ????????

Post Reply
vergund
Full Member
Full Member
Posts: 174
Joined: Wed Aug 08, 2012 7:09 am

Primos Trail Camera No Glow 12ML 60LED ????????

Post by vergund »

Naand manne .wil net graag hoor of enige iemand al dalk van die bogenoemde kameras al gebruik het en wat was julle ondervinding van hulle.

Dit sal of die Primos wees of n Bushnell Trophy Cam Aggressor HD 14MP Brown Black LED.

Wat dink julle van Lynx se kameras?

Groete
Gert
Post Reply