Statement of results
Posted: Wed Nov 02, 2016 7:24 pm
Naand Manne
Ek vra hulp asseblief of as iemand redelik onlangs nuwe aansoeke ingedien het. Ek het n aansoek ingedien vir n AR wat afgekeur was. Ek het die rede vasgestel en toe advies ingewin en het toe weer aansoek nou ingedien en prokureur gekry om my te help. Toe Ek laas week die aansoek wil gaan ingee toe vra my plaaslike polisiekantoor vir my 'statement of results'. Ek verstaan dit is jou 'uitslae' wat jy gekry het met jou opleiding en prakties skiet. Toe Ek die eerste keer my aansoek ingedien het vir my AR aansoek het hulle nie vir so iets gevra nie. Ek het so bietjie gelees op die Internet en dit lyk of daar verskeie menings is oor wie moet die 'statement of results' indien. Party spekuleer dit is net vir die wat vir eerste keer bevoegheid indien maar my plaaslike polisiekantoor se dat dit vir alle nuwe aansoeke is. Klink ook vir my daar is n mening dat dit net is op sertifikate wat na 6 maart 2015 uitgereik is.
Is daar miskien iemand wat kan help wat meer weet oor die 'statement of results'
Baie dankie