Naand Manne
Ek vra hulp asseblief of as iemand redelik onlangs nuwe aansoeke ingedien het. Ek het n aansoek ingedien vir n AR wat afgekeur was. Ek het die rede vasgestel en toe advies ingewin en het toe weer aansoek nou ingedien en prokureur gekry om my te help. Toe Ek laas week die aansoek wil gaan ingee toe vra my plaaslike polisiekantoor vir my 'statement of results'. Ek verstaan dit is jou 'uitslae' wat jy gekry het met jou opleiding en prakties skiet. Toe Ek die eerste keer my aansoek ingedien het vir my AR aansoek het hulle nie vir so iets gevra nie. Ek het so bietjie gelees op die Internet en dit lyk of daar verskeie menings is oor wie moet die 'statement of results' indien. Party spekuleer dit is net vir die wat vir eerste keer bevoegheid indien maar my plaaslike polisiekantoor se dat dit vir alle nuwe aansoeke is. Klink ook vir my daar is n mening dat dit net is op sertifikate wat na 6 maart 2015 uitgereik is.
Is daar miskien iemand wat kan help wat meer weet oor die 'statement of results'
Baie dankie
Statement of results
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Statement of results
Ek het myne Desember 2015 gedoen en sien nou daar is wel 'n statement of results by. Nie seker of dit nodig is nie maar ek sal dit maar by my aansoeke byvoeg
Groete
Groete
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Statement of results
Ek het gister 'n nuwe aansoek ingedien sonder 'n statement of results...
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Statement of results
Ek het onlangs ook een ingedien en is goedgekeur sonder statement of results, maar dit was vir n geweer... dis moontlik n vereiste vir n AR?
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Statement of results
Statement of results is so ver my kennis strek 'n vereiste as jy aansoek doen vir bevoegtheid.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Statement of results
Korrek, maar sommige DFO's dring daarop aan dat dit saam met elke lisensie aansoek aangeheg moet word. Dit is egter iets wat erens in vroeg/middel 2015 bygekom het.FCLoretz wrote:Statement of results is so ver my kennis strek 'n vereiste as jy aansoek doen vir bevoegtheid.
Aim small, miss small
-
Jessie
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm
Re: Statement of results
Manne baie dankie vir die terugvoer
