Naand manne
Ek moet vir my 6.5 basses opsit nou wil ek net weet, wat? vat die picatinny nie baie van jou slot spasie weg nie? en verhoed dat jy maklik petrone kan in sit en uit haal.
is dit nodig vir die picatinny rail?
Hoop julle kan my darm bitji raad gee
Groete
lynx picatinny of los basses
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: lynx picatinny of los basses
Waarvoor gaan jy die geweer gebruik?
As jy nie beplan om verder as 400m te skiet nie, gaan notnale basis/ring kombinasie die maklikste werk. Thor ringe is amper orals beslikbaar vir die meeste gewer en werk goed.
As jy geweese bene wil rek, gaan jy ekstra elevasie nodig he. Dan moet jy n rail opsit met n 10/20MOA "slope" of ringe met "inserts" wat jou meer elevasie gee.
Die rail vat bietjie plek op bo laaipoort, maar in meeste gewere is dit nie n probleem nie. Met n rail kan jy scope lekker vorentoe/agtertoe skuit tot dit reg is. In sekere gewere beperk basis/ringe jou met die verskuiwing.
As jy rail koop, moet net nie Warne Maxima ringe opsit nie!

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
Re: lynx picatinny of los basses
gaan seker nou en dan ver skiet skoop het darm 100moa elevasie, hoekom pas die rail en warne maxima ringe nie saam nie?
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: lynx picatinny of los basses
Jy het net helfte van jou verstelling vir elevasie, dus 50MOA. Soms het jy selfs minder as dit oor afhangende van ringe en mounts. Jy gaan heel waarskynlik so 40moa elevasie he.
Maxima ringe het twee stelle skroefies. Boonste stel hou teleskoop vas. Onderste stel hou teleskoop vas en maak ringe aan rail vas. Hulle is baie moeiliker om op te sit en jy verloor die voordeel van teleskoop maklik rondskuif. Ander ringe het twee stelle skroewe wat teleskoop vashou en aparte stel wat ringe aan rail vasmaak. Baie makliker om te mount en om af te haal/reg terug te sit.
Maxima ringe het twee stelle skroefies. Boonste stel hou teleskoop vas. Onderste stel hou teleskoop vas en maak ringe aan rail vas. Hulle is baie moeiliker om op te sit en jy verloor die voordeel van teleskoop maklik rondskuif. Ander ringe het twee stelle skroewe wat teleskoop vashou en aparte stel wat ringe aan rail vasmaak. Baie makliker om te mount en om af te haal/reg terug te sit.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
Re: lynx picatinny of los basses
Dankie Gian
ek sal bitji gaan loer en kyk wat ek kan kry.
Groete
ek sal bitji gaan loer en kyk wat ek kan kry.
Groete
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: lynx picatinny of los basses
Vir watter geweer is dit?
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
Re: lynx picatinny of los basses
6.5 creedmore howa,
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: lynx picatinny of los basses
Rail werk mooi op Howas. Maak bitter min verskil in terme van laai ens
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
Re: lynx picatinny of los basses
dankie man