Super Gunsmiths
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Super Gunsmiths
Super Gunsmiths offer you their new SuperMount scope mounts. It is guarenteed not to come loose
from your weapon. Ever.
from your weapon. Ever.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Super Gunsmiths
Kyk hoe #%* hulle daardie Mini op.... My Ruger hart bloei...
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Super Gunsmiths
Ja nee die prentjie kan mens nagmerries gee!
Watter normaal denkende mens vang so iets aan?
Genugtig!
Watter normaal denkende mens vang so iets aan?
Genugtig!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Super Gunsmiths
Puik vakmanskap.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Super Gunsmiths
'n Boer maak 'n plan Pappa..
Bubba het hom klaar gemaak!
Bubba het hom klaar gemaak!
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Super Gunsmiths
Welding kon beter maar verder nie te sleg nie.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Super Gunsmiths
Lyk soos 'n Fanie modification
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Super Gunsmiths
Hier is 'n verbeterde model.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Super Gunsmiths
Nou dit maak seer hoor!tripodmvr wrote:Hier is 'n verbeterde model.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Super Gunsmiths
Gert! Gert is dit jy?!!!
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
Re: Super Gunsmiths
Ek is 100% oortuig daarvan dat daar n spesiale plekkie in die hel is vir mense wat n vuurwapen so opmors 
458 Win Mag Winchester model 70
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Super Gunsmiths
Hy sou eerder 'n DSB Mauser vanuit sinkplate cast en doppe vanaf .375 na .505Gibbs vorm.Wouter Roets wrote:Gert! Gert is dit jy?!!!
Goed, beter, 6millimeter!
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Super Gunsmiths
Ah so dis wat hulle bedoel met n "bolt action"tripodmvr wrote:Hier is 'n verbeterde model.
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Super Gunsmiths
Waar kan ek so bolt action kry, WAAR WAAR?gbvl wrote:Ah so dis wat hulle bedoel met n "bolt action"tripodmvr wrote:Hier is 'n verbeterde model.
- Ultralight
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Tue Jul 07, 2015 9:22 am
Re: Super Gunsmiths
Ja, wel as julle mooi kyk, sal jy sien die ambagsman het nie eers die kolf afgehaal vir die delikate joppie nie. Hy kon die plek aan die brand gesteek het met sulke onverskillige vakmanskap!Hingsding wrote:Ek is 100% oortuig daarvan dat daar n spesiale plekkie in die hel is vir mense wat n vuurwapen so opmors
Miskien was die plan om sommer gelyke tyd die bedding te verbeter...
Groete,
Ultralight
Sent from my SM-P905 using Tapatalk
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Super Gunsmiths
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161107/ebab9141ac865ae481823e6671a1b3a9.jpg
Hier is die joppie wat op my 303 gedoen is. Sover ek dit het, het my oupa dit self gedoen op die plaas met acetelien. Die roer was al die jare die bakkie geweer en ek bring darem nog elke jaar ietsie van die veld af met hom. Die werk is darem so bietjie afgewerk en die kolf glo ek is afgehaal voor daar gewerk is. Nou as 'n plaas boer so kan maak dan het ek ook maar vrae oor die super gunsmith wat hier gepos is.
Hier is die joppie wat op my 303 gedoen is. Sover ek dit het, het my oupa dit self gedoen op die plaas met acetelien. Die roer was al die jare die bakkie geweer en ek bring darem nog elke jaar ietsie van die veld af met hom. Die werk is darem so bietjie afgewerk en die kolf glo ek is afgehaal voor daar gewerk is. Nou as 'n plaas boer so kan maak dan het ek ook maar vrae oor die super gunsmith wat hier gepos is.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
