Page 1 of 1

Lightforce

Posted: Tue Oct 25, 2016 9:34 am
by sako 30-06
Ek wil graag n Lightforce skietlig koop.

Is die SL170 Striker goed genoeg of wat stel julle voor? Soek n lig vir die bakkie.

Re: Lightforce

Posted: Tue Oct 25, 2016 12:21 pm
by Geno
Vir algemene lig werk, is die 170 goed genoeg. As jy op 300m+ wil identifiseer is die 240 'n beter keuse.

Re: Lightforce

Posted: Tue Oct 25, 2016 12:33 pm
by sako 30-06
Geno wrote:Vir algemene lig werk, is die 170 goed genoeg. As jy op 300m+ wil identifiseer is die 240 'n beter keuse.
Ek hoor party ouens se die 240 is bietjie swaar, of is dit nie n probleem nie?

Re: Lightforce

Posted: Tue Oct 25, 2016 12:36 pm
by Geno
Nee wat. Lightforce lige is baie ligter as ander fabrikate.

Re: Lightforce

Posted: Tue Oct 25, 2016 12:38 pm
by sako 30-06
Geno wrote:Nee wat. Lightforce lige is baie ligter as ander fabrikate.
Dis goeie nuus, dankie.

Re: Lightforce

Posted: Tue Oct 25, 2016 12:41 pm
by Jakes
Ek het eers die 240 as handlig gebruik dit is net bietjie groot maar nie swaar nie

het nou die 240 op die stoel en 170 as handlig

met die 240 kan ek tot so 500m mooi sien

Re: Lightforce

Posted: Tue Nov 01, 2016 10:34 pm
by JPL
Wie verkoop die SL170 Striker en wat prys die ou nou? Iemand dalk in die Weskaap wat hulle verkoop?

Re: Lightforce

Posted: Wed Nov 02, 2016 7:06 am
by sako 30-06
JPL wrote:Wie verkoop die SL170 Striker en wat prys die ou nou? Iemand dalk in die Weskaap wat hulle verkoop?
http://shop.technopro.co.za/index.php?m ... ts_id=7759

Ek is seker hulle sal in die Weskaap aflewer. Het myne binne n dag gekry.