Ek wil graag n Lightforce skietlig koop.
Is die SL170 Striker goed genoeg of wat stel julle voor? Soek n lig vir die bakkie.
Lightforce
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lightforce
Vir algemene lig werk, is die 170 goed genoeg. As jy op 300m+ wil identifiseer is die 240 'n beter keuse.
Goed, beter, 6millimeter!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lightforce
Ek hoor party ouens se die 240 is bietjie swaar, of is dit nie n probleem nie?Geno wrote:Vir algemene lig werk, is die 170 goed genoeg. As jy op 300m+ wil identifiseer is die 240 'n beter keuse.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lightforce
Nee wat. Lightforce lige is baie ligter as ander fabrikate.
Goed, beter, 6millimeter!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lightforce
Dis goeie nuus, dankie.Geno wrote:Nee wat. Lightforce lige is baie ligter as ander fabrikate.
- Jakes
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm
Re: Lightforce
Ek het eers die 240 as handlig gebruik dit is net bietjie groot maar nie swaar nie
het nou die 240 op die stoel en 170 as handlig
met die 240 kan ek tot so 500m mooi sien
het nou die 240 op die stoel en 170 as handlig
met die 240 kan ek tot so 500m mooi sien
- JPL
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm
Re: Lightforce
Wie verkoop die SL170 Striker en wat prys die ou nou? Iemand dalk in die Weskaap wat hulle verkoop?
My kinders:
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lightforce
http://shop.technopro.co.za/index.php?m ... ts_id=7759JPL wrote:Wie verkoop die SL170 Striker en wat prys die ou nou? Iemand dalk in die Weskaap wat hulle verkoop?
Ek is seker hulle sal in die Weskaap aflewer. Het myne binne n dag gekry.